HandeLaer

HandeLaer ‘n Elektroniese transaksieplatform vir Afrikaanse besighede en kliënte. HandeLaer se doelwit is om klein besighede te bemagtig om landwyd te kompeteer.

Voordele:

Ons bemark jou produkte en jou winkel. Meer mense gaan jou ontdek sonder dat jy advertensiekoste betaal. Ons bring kopers en verkopers bymekaar wat andersins nooit van mekaar sou weet nie. Jy beheer jou omset vanaf jou elektroniese beheerpaneel en het genoeg tyd om jou toe te spits op jou besigheid. HandeLaer-kopers is jou mense – mense wat graag hul gemeenskap wil ondersteun. Menige kl

ein besighede kwalifiseer nie om kredietkaart betalings te aanvaar nie. HandeLaer hanteer die transaksie namens jou. Hoe werk dit? Stel jou winkel op met mooi produkbeskrywings en foto’s
Beheer jou eie voorraad. Kopers koop direk van jou. HandeLaer verdien slegs ‘n klein kommissie op die verkope via die platform. Doen besigheid op jou foon, rekenaar of tablet. Neem bestellings en aanvaar betalings oral waar jy gaan. HandeLaer betaal jou dadelik – geen gewag vir jou geld nie! Die HandeLaer gemeenskap

HandeLaer-kopers is jou mense – mense wat graag hul gemeenskap wil ondersteun. ‘n Persentasie van elke transaksie gaan terug na gemeenskapsprojekte, en kopers kan ook direkte skenkings doen aan geverifieerde hulpfondse.

Om van die huis af te werk is iets waaroor ons almal oor gedroom het, maar voor jy dit aanpak lees eers hier oor maniere...
05/01/2022

Om van die huis af te werk is iets waaroor ons almal oor gedroom het, maar voor jy dit aanpak lees eers hier oor maniere waarop jy meer effektief vanaf die huis kan werk.


https://zcu.io/JTpe

Maak nie saak hoe glansryk en idillies die internet se foto’s lyk nie - dis bitter moeilik en regtig ongerieflik om heeldag van jou sitkamerbank af te werk. Binnekort lê jy bietjie terug om die spanning op jou seer rug te verlig, en vandaar is dit net ‘n kort treetjie na Netflix toe.

Lees hier oor slaggate vir klein ondernemingshttps://zcu.io/htMC
12/12/2021

Lees hier oor slaggate vir klein ondernemings
https://zcu.io/htMC

Entrepreneurskap vereis vaardighede wat heeltemal verskil van die vaardighede van ander spesialis-velde. Daarenteen bevind duisende ‘gewone’ mense hul deesdae onverwags in die sakewereld. Hierdie 'nuwe' entrepeneurs weet dalk hoe om 'n diens te lewer, maar beskik nie noodwendig oor die sakevaard...

Aanvaar aanlyn betalings sonder sukkelWord deel van Handelaer https://zcu.io/vE0X
11/12/2021

Aanvaar aanlyn betalings sonder sukkel
Word deel van Handelaer https://zcu.io/vE0X

Lees hier oor algemene sielkundige uitdagings wat entrepreneurs meer te doen kry, sowel as bietjie raad om dit te oorkom...
09/12/2021

Lees hier oor algemene sielkundige uitdagings wat entrepreneurs meer te doen kry, sowel as bietjie raad om dit te oorkom
https://zcu.io/2lp5

Mens kom sommer gou agter dat entrepreneurskap nie heeltyd speeltyd is nie. Vir elke sake-eienaar wat ‘n goeie dag beleef, is daar een wat wonder oor hoe hy/sy die boeke aan die einde van die maand gaan laat klop.

Handelaer veg vir klein ondernemings.  Word deel van ons, volg die skakel https://zcu.io/HO9W
08/12/2021

Handelaer veg vir klein ondernemings.
Word deel van ons, volg die skakel https://zcu.io/HO9W

Kom lees hier oor hoe om 'n besigheid in Suid Afrika te beginhttps://zcu.io/mNRG
07/12/2021

Kom lees hier oor hoe om 'n besigheid in Suid Afrika te begin
https://zcu.io/mNRG

Suid -Afrika wemel van entrepreneurs, as gevolg van ons hoë werkloosheidsyfer. Maar om blindelings sake te doen, kan skrikwekkend wees. As jy nie die nodige prosedures en reëls te ken nie, kan jy groot probleme kry wat jou baie geld kan kos

Address

Sol Plaatjie

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HandeLaer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

//iconSize: [32, 32], //html: '' }) .bindTooltip(name, { //permanent: true, direction: 'bottom', //offset: L.point(12, 25), //opacity: 0.88, interactive: true }) .bindPopup(name); markersLayer.addLayer(marker); } function getMore() { if (gettingMore) { return; } gettingMore = true; var center = map.getCenter(); $.ajax({ url: "/vicinitysearch", data: { lat: center.lat, lng: center.lng, country: "SOUTH AFRICA" } }) .done(function(data) { var added = 0; data.forEach(function(loc) { if (!locationIds.includes(loc.id)) { var mapLoc = {id:loc.id,lat:loc.latitude,lng:loc.longitude,title:trunc20(loc.name),popupHtml:loc.popupHtml,urlPath:loc.urlPath,pictureUrl:loc.pictureUrl}; locations.push(mapLoc); locationIds.push(loc.id); map._addMarker(mapLoc); added++; } }); }) .always(function() { gettingMore = false; }); } map._clearMarkers = function() { markersLayer.clearLayers(); } }); }, 4000); });