03/11/2019
BAIE DANKIE aan almal wat gister saam kom kuier het. Wat ‘n voorreg om die rugby oorwinning saam te kon fier!
Ons sal julle op hoogte hou van wanneer ons weer iets beplan. Direkte boodskappe met voorstelle of idees altyd welkom 🚜