Umuzi Kunstefees

Call Directions Website

Umuzi Kunstefees 19-22 Maart 2027🍁Herfs Kunstefees
23-26 September 2027🌷Lente Kunstefees
Kaartjies vir 2027 binnekort beskikbaarπŸ‘‡πŸ»

🌸🎨 DIE UMUZI LENTE KUNSTEFEES 2027🎢🌷Kom vir die fees, bly vir die avontuur! 🌼Geniet ’n lente-feeservaring vol kuns, kult...
16/10/2026

🌸🎨 DIE UMUZI LENTE KUNSTEFEES 2027🎢🌷

Kom vir die fees, bly vir die avontuur! 🌼

Geniet ’n lente-feeservaring vol kuns, kultuur, musiek en vermaak. Daar is soveel meer om te ontdek as net die kunste!

Bring jou gesin en kom geniet visvang, putt-putt, waterpret by Aquazone, ’n binnenshuise klimraam vir die kleintjies by Umuzi Kidz en ’n verskeidenheid restaurante met iets vir elke smaak. πŸŽ£β›³πŸ’¦πŸ½οΈ

πŸ“… 23–26 September 2026
πŸ“ Lake Umuzi, Secunda

🏑 BESPREEK JOU AKKOMMODASIE!

Maak dit ’n lekker naweekwegbreek! Kom kamp by Kamp Oase of kies jou verblyf by Lake Umuzi en geniet alles wat ons bestemming bied. πŸ•οΈπŸŒΏ

πŸ“ž Landlyn: +27 (0)17 631 3506
πŸ“§ E-pos: [email protected]

🌷 Volg ons sosiale blaaie vir meer inligting en al die jongste nuus oor die Umuzi Lente Kunstefees!

πŸ‚πŸŽ¨ DIE UMUZI HERFS KUNSTEFEES 2027 🎢🧑Kom vir die fees, bly vir die avontuur! 🍁Geniet ’n herfs-feeservaring vol kuns, kul...
15/10/2026

πŸ‚πŸŽ¨ DIE UMUZI HERFS KUNSTEFEES 2027 🎢🧑

Kom vir die fees, bly vir die avontuur! 🍁

Geniet ’n herfs-feeservaring vol kuns, kultuur, musiek en vermaak. Daar is soveel meer om te ontdek as net die kunste!

Bring jou gesin en kom geniet visvang, putt-putt, waterpret by Aquazone, ’n binnenshuise klimraam vir die kleintjies by Umuzi Kidz en ’n verskeidenheid restaurante met iets vir elke smaak. πŸŽ£β›³πŸ’¦πŸ½οΈ

πŸ“… 19–22 Maart 2027
πŸ“ Lake Umuzi, Secunda

🏑 BESPREEK JOU AKKOMMODASIE!

Maak dit ’n lekker naweekwegbreek! Kom kamp by Kamp Oase of kies jou verblyf by Lake Umuzi en geniet alles wat ons bestemming bied. πŸ•οΈπŸŒΏ

πŸ“ž Landlyn: +27 (0)17 631 3506
πŸ“§ E-pos: [email protected]

🍁 Volg ons sosiale blaaie vir meer inligting en al die jongste nuus oor die Umuzi Herfs Kunstefees!

26/09/2026

🎭✨ En so kom die Umuzi Kunstefees 2026 tot ’n einde! ✨🎭

’n Groot dankie aan Margit RΓΆdenbeck-Meyer & Frank Opperman vir ’n fantastiese laaste vertoning met Eerste vir Alles! πŸ‘β€οΈ

Dit was die heel laaste vertoning van vanjaar se Umuzi Kunstefees, en wat ’n besonderse manier om die fees af te sluit! 🎭✨

Van Liewe Heksie en Mark Banks tot Eerste vir Alles, en natuurlik die Medieval Fantasy Day wat vandag by Lake Umuzi plaasgevind het dit was ’n fees vol stories, lag, musiek, teater, verbeelding en onvergeetlike oomblikke. πŸ’™πŸ’šπŸ’›πŸ§‘β€οΈ

’n Reuse dankie aan al ons kunstenaars, feesgangers, personeel, borge, vennote en ondersteuners wat van die Umuzi Kunstefees 2026 ’n sukses gemaak het.

Tot volgende jaar! 🌟🎭

LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

26/09/2026

βš”οΈβœ¨ Dit is vandag ’n heerlike, prettige dag by Lake Umuzi tydens die Umuzi Kunstefees 2026! βœ¨βš”οΈ

Die Medieval Fantasy Day is tans aan die gang by Lake Umuzi Plaza en duur tot 17:00! πŸ°πŸ§™β€β™‚οΈ

🌊 Aquazone Waterpark is oop vir lekker swem en waterpret! πŸ’¦β˜€οΈ

🎭 En natuurlik is daar steeds vertonings in die Umuzi Teater wat wag om geniet te word!

Kom maak ’n dag daarvan by Lake Umuzi avontuur, waterpret, teater en vermaak vir die hele gesin! πŸ’™πŸ’šπŸ’›πŸ§‘β€οΈ

26/09/2026

🎭✨ Liewe Heksie by die Umuzi Kunstefees 2026! πŸ§™β€β™€οΈπŸ’«

’n Groot dankie aan al die Blommeland-maaitjies wat deel was van Liewe Heksie se avontuur! πŸ§™β€β™€οΈ

Julle glimlaggies, opgewondenheid en vrolike gees het die oggend sommer ekstra spesiaal gemaak! πŸ’•πŸŒˆ

Maar die dag is nog lank nie verby nie! πŸ‘€πŸ‘‡

πŸ˜‚ 14:00 – Mark Banks
Maak jou reg vir ’n middag vol lag en komedie! 🎀🀣

🎭 19:00 – Eerste vir Alles
Met Margit RΓΆdenbeck-Meyer & Frank Opperman.

βš”οΈβœ¨ MEDIEVAL FANTASY DAY – 09:00–17:00
πŸ“ Lake Umuzi Plaza
Avontuur, verbeelding en middeleeuse pret vir die hele gesin! πŸ°πŸ§™β€β™‚οΈ

🎟️ Kaartjies: https://www.seatme.co.za/discover/umuzi-kunstefees

Kom geniet die res van die dag saam met ons!

πŸ’™πŸ’šπŸ’›πŸ§‘β€οΈ
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

🎭🎸 Wat ’n aand by die Umuzi Kunstefees! βœ¨β€™n Reuse dankie aan die ongelooflike Samantha Carlisle en Bacchus Nel vir twee ...
25/09/2026

🎭🎸 Wat ’n aand by die Umuzi Kunstefees! ✨

’n Reuse dankie aan die ongelooflike Samantha Carlisle en Bacchus Nel vir twee besonderse vertonings vanaand! πŸ‘β€οΈ

🎭 MESSY het die gehoor vermaak met ’n bold, eerlike en skreeusnaakse reis deur liefde, lewe, begeerte en selfontdekking.

🎸 Daarna het Bacchus Nel die aand voortgesit met sy unieke musiek, stories en Suid-Afrikaanse gunstelinge. 🎢

’n Spesiale dankie aan al ons MESSY-kaartjiehouers wat ook die geleentheid gekry het om Bacchus Nel se vertoning gratis te geniet! πŸ™Œ

MΓ΄re nog ’n dag vol vermaak!

πŸ“… Saterdag, 26 September
πŸ“ Umuzi Teater, Lake Umuzi

🎭 09:00 – Liewe Heksie
Met Ana van Achterbergh, Botha Enslin, Elizma Byleveldt & Phillru van Achterbergh.

πŸ˜‚ 14:00 – Mark Banks
Bekroonde komedie en hope lag!

🎭 19:00 – Eerste vir Alles
Met Margit RΓΆdenbeck-Meyer & Frank Opperman.

βš”οΈ 09:00–17:00 – Medieval Fantasy Day
πŸ“ Lake Umuzi Plaza

’n Dag vol avontuur en middeleeuse pret vir die hele gesin! 🏰✨

🎟️ Kaartjies: https://www.seatme.co.za/discover/umuzi-kunstefees

Sien julle mΓ΄re! πŸ’™πŸ’šπŸ’›πŸ§‘β€οΈ

LIFT Airline | Radio Kragbron Amptelik | Stanco Motors | The Bulletin | Nanouk

🎭 Tonight at the Umuzi Kunstefees! Get ready for MESSY an award-winning one-woman show that is bold, hilarious, brutally...
25/09/2026

🎭 Tonight at the Umuzi Kunstefees! Get ready for MESSY an award-winning one-woman show that is bold, hilarious, brutally honest and wonderfully relatable.

Written and performed by Samantha Carlisle and directed by Dara Beth, MESSY takes you on a chaotic journey through growing up, love, desire and self-discovery.

πŸ“… Friday, 25 September 2026
πŸ•– 19:00
πŸ“ Umuzi Teater @ Lake Umuzi, Secunda

🎟️ R200 pp
🎟️ R180 pp – Friends of the Theatre
🎟️ R220 pp – At the door

🎫 Book now: https://www.seatme.co.za/events/messy-mrxlvp8g

πŸ”ž Strictly 18 years and older.

πŸ’™πŸ’šπŸ§‘β€οΈπŸ’›

LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

Secunda ArtsFestival

Dit was vir ons ’n groot voorreg om Minister Pieter Groenewald vanjaar by die Umuzi Kunstefees te kon verwelkom. πŸŽ™οΈBaie ...
25/09/2026

Dit was vir ons ’n groot voorreg om Minister Pieter Groenewald vanjaar by die Umuzi Kunstefees te kon verwelkom. πŸŽ™οΈ

Baie dankie aan Ilse Salzwedel vir die besonderse gesprek met Minister Groenewald, en aan almal wat die teater gevul het om deel te wees van hierdie interessante gesprek. πŸ’™

Umuzi Kunstefees 26 September Program!Die verhoog is reg vir nog ’n ongelooflike dag van teater, komedie en vermaak! 🎢🎟️...
24/09/2026

Umuzi Kunstefees 26 September Program!

Die verhoog is reg vir nog ’n ongelooflike dag van teater, komedie en vermaak! 🎢🎟️

πŸ“… Saterdag, 26 September
πŸ“ Umuzi Teater, Lake Umuzi – Secunda

🎭 09:00 – Liewe Heksie
Met Ana van Achterbergh, Botha Enslin, Elizma Byleveldt & Phillru van Achterbergh

πŸ˜‚ 14:00 – Mark Banks
Award-winning comedian Mark Banks bring sy unieke humor en energie na die verhoog!

🎭 19:00 – Eerste vir Alles
Met Margit RΓΆdenbeck-Meyer & Frank Opperman

βš”οΈβœ¨ MEDIEVAL FANTASY DAY βœ¨βš”οΈ
πŸ•˜ 09:00 – 17:00
πŸ“ Lake Umuzi Plaza

’n Dag vol verbeelding, avontuur en middeleeuse pret vir die hele gesin! πŸ°πŸ§™β€β™‚οΈ

🎟️ Kaartjies: https://www.seatme.co.za/discover/umuzi-kunstefees

πŸ’™πŸ’šπŸ’›πŸ§‘β€οΈ
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

Explore Umuzi Kunstefees | Arts Festival β€” curated events and shows on Seatme. Book official tickets online.

Address

1 Kiewiet Street
Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Umuzi Kunstefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share