Jaans En Gaans

Call Directions Website Contact the establishment

Jaans En Gaans Link to your new favourite online shop 🤭

www.gouegaans.co.za 💍💎✨

Onthou om Jaans en Gaans se advent calender te pre-order voor 12 November my liewe Goose👀😍🥳💎💍 dan maak ons dit oop vanaf...
16/10/2026

Onthou om Jaans en Gaans se advent calender te pre-order voor 12 November my liewe Goose👀😍🥳💎💍 dan maak ons dit oop vanaf 1 Desember saam! Laat weet in die comments wie al een gekoop het en hoe opgewonde jy daarvoor is 🥳

Het jy geweet, jy kan ook ñ voucher koop van Jaans en Gaans vir iemand se verjaarjaarsdag of kersfees! Ek kan eerlik nie...
16/10/2026

Het jy geweet, jy kan ook ñ voucher koop van Jaans en Gaans vir iemand se verjaarjaarsdag of kersfees! Ek kan eerlik nie dink aan ñ beter geskenk nie😉💕

Live vanaand 18h00! Kom sê hello! Ek love om julle familiar gesigte in die comments te sien🥹 dis ALTYD ñ partytjie as Ja...
16/10/2026

Live vanaand 18h00! Kom sê hello! Ek love om julle familiar gesigte in die comments te sien🥹 dis ALTYD ñ partytjie as Jaans en Gaans live is🥳🤩😎 line up is oop om vanaand vooraf in te kom! Pre-order kry dubbel entries vir die end of live giveawayyy🥳 www.gouegaans.co.za

‼️New packaging alert‼️ kyk hoe mooi lyk Jaans en Gaans se nuwe verpakking 😍 elke week groei ons meer en meer en so saam...
12/10/2026

‼️New packaging alert‼️ kyk hoe mooi lyk Jaans en Gaans se nuwe verpakking 😍 elke week groei ons meer en meer en so saam dit groei ons kwaliteit van verpakking en mooi-moois ook! Dankie vir elke een se ondersteuning. Hoeka dit nou ñ like en ñ share is, iemand op ons groepie plaas of invite, al ietsie by ons gekoop het of net altyd boodskap met mooi woorde stuur. ONS WAARDEER JULLE SO BAIE 💕💕💕

Al my liefde
Jaans

Die OG Jaans en Gaans collection is weer fully stocked😍 watter stuk is jou gunsteling? Snag vir jou ñ paar bederfies op ...
11/10/2026

Die OG Jaans en Gaans collection is weer fully stocked😍 watter stuk is jou gunsteling? Snag vir jou ñ paar bederfies op www.gouegaans.co.za

Al ons nuwe stukke in die Jaans & Gaans Whimsy collection is terug in stock🦢 hierdie stukke het in die heel eerste week ...
11/10/2026

Al ons nuwe stukke in die Jaans & Gaans Whimsy collection is terug in stock🦢 hierdie stukke het in die heel eerste week van launch uitverkoop. As jy van die mooie juwele wou snag, kan jy weer! Kom loer gerus op www.gouegaans.co.za

Ek is vanaand 18h00 live met Surprise Jewelry💍💎🎀🪄🎉 die line up is nog lekker kort, as jy dalk ietsie wil koop vir vanaan...
09/10/2026

Ek is vanaand 18h00 live met Surprise Jewelry💍💎🎀🪄🎉 die line up is nog lekker kort, as jy dalk ietsie wil koop vir vanaand🎉

End of live giveaway is die mooiste paar oorbele! Almal wat pre-order se name sal 3x keer vir die giveaway ingaan🙌

Wie sien ek netnou🙋🏻‍♀️

www.gouegaans.co.za

Ek dra my Emma bow oorbelletjies! Beskikbaar op die webbie! Net ñ handjie vol oor. www.gouegaans.co.za
09/10/2026

Ek dra my Emma bow oorbelletjies! Beskikbaar op die webbie! Net ñ handjie vol oor. www.gouegaans.co.za

‼️Pre-order open until 12 November‼️✨ The Jaans & Gaans Jewelry Advent Calendar ✨Make the countdown to Christmas a littl...
07/10/2026

‼️Pre-order open until 12 November‼️

✨ The Jaans & Gaans Jewelry Advent Calendar ✨

Make the countdown to Christmas a little more sparkly with the Jaans & Gaans Jewelry Advent Calendar — a beautiful collection of whimsical, classy and effortlessly wearable pieces, all wrapped up in one very special box.

Available exclusively on pre-order, you can choose between our 12-Piece or 24-Piece Advent Calendar, each filled with a carefully curated mix of Jaans & Gaans favourites.

Expect a little bit of everything — from delicate and everyday essentials to fun, whimsical pieces that add that extra something to your look. Each box will feature a mix of gold-plated, silver and rose-gold pieces, with a variety of earrings, necklaces and bracelets waiting to be discovered.

Whether you're treating yourself or gifting someone special, every day brings a new little sparkle. ✨

Choose your countdown:

🎁 12-Piece Advent Calendar — 12 beautiful surprises to unwrap and wear.

🎁 24-Piece Advent Calendar — 24 days of Jaans & Gaans magic, with a new piece to discover each day.

Please note: Advent Calendars are available by pre-order only and pieces will be a surprise, so the exact designs will vary. But one thing is guaranteed — they'll be whimsical, classy and perfect for everyday wear.

Because Christmas is better with a little more sparkle. ✨

www.gouegaans.co.za

Al die nuwe inventory vir Vrydag aand 18h00 se live, is gelaai op die webbie💛 julle kan voor af bestel om vroeër in die ...
07/10/2026

Al die nuwe inventory vir Vrydag aand 18h00 se live, is gelaai op die webbie💛 julle kan voor af bestel om vroeër in die line up te wees vir die live🥰 geniet julle Woensdag

Jaans & Gaans. Discover Unique Finds for Every Occasion at Jaans & Gaans

Address

Secunda
2023

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaans En Gaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Jaans En Gaans:

Shortcuts

Share