Mpumalanga Landsdiens / Land Service

Mpumalanga Landsdiens / Land Service Mpumalanga Landsdiens fokus op holistiese ontwikkeling van die kind. Ons pilare is liefde vir ons Skepper, medemens, die natuur en arbeid.

Laerskool Delmas Landsdiens
29/08/2026

Laerskool Delmas Landsdiens

HS Delmas Landsdiens klubWerkKuier VerfLandsdiens middag aktiwiteit - lekker kop skoonmaak na ‘n harde week.
29/08/2026

HS Delmas Landsdiens klub
Werk
Kuier
Verf
Landsdiens middag aktiwiteit - lekker kop skoonmaak na ‘n harde week.

Laerskool Onverwacht Landsdiens
26/08/2026

Laerskool Onverwacht Landsdiens

Laerskool Secunda Landsdiens
26/08/2026

Laerskool Secunda Landsdiens

Van kamp tot kamp… ons het geluister!Van Gauteng tot die Suid-Kaap het ons lede vertel wat hulle geniet, wat hulle ontho...
26/08/2026

Van kamp tot kamp… ons het geluister!
Van Gauteng tot die Suid-Kaap het ons lede vertel wat hulle geniet, wat hulle onthou en wat vir hulle die meeste beteken het. ❤️
Elke kamp het sy eie storie. Elke stem het waarde. En saam vorm dit die groter Landsdiens-storie.
👉 Kom reis saam met ons deur die hoogtepunte van ons provinsiale kampe!
10 provinsies. Duisende ervarings. Een Landsdiens.

Skakel: https://heyzine.com/flip-book/148f2cf75c.html

-------------------------------------------------
From camp to camp… we listened!
From Gauteng to the Southern Cape, our members shared what they enjoyed, what they remember and what truly made their camp experience special. ❤️
Every camp has its own story. Every voice matters. Together, they create the bigger Land Service story.
👉 Join us as we take a journey through the highlights of our provincial camps!
10 provinces. Thousands of experiences. One Land Service.

Link: https://heyzine.com/flip-book/356a46c903.html

24/08/2026
Ons innige meegevoelMet groot hartseer het Mpumalanga Landsdiens verneem van die afsterwe van Mnr. Pikkie Herrmann.Aan d...
23/08/2026

Ons innige meegevoel

Met groot hartseer het Mpumalanga Landsdiens verneem van die afsterwe van Mnr. Pikkie Herrmann.

Aan die personeel, leerders en hele HTS Witbank-gemeenskap betuig ons julle vertroosting vind in die mooi herinneringe wat hy agterlaat en in die wete dat sy nalatenskap sal voortleef in die lewens van diegene wat hom geken het.

Mag julle in hierdie tyd God se liefde, nabyheid en vertroosting op 'n besondere wyse ervaar. Mag Hy julle krag gee vir elke dag wat voorlê en vrede bring waar woorde tekortskiet.

Rus sag, Mnr. Pikkie Herrmann.
U herinnering sal voortleef in die harte van baie.

Met innige simpatie en meegevoel

21/08/2026

Mpumalanga Landsdiens / Land Service

21/08/2026

Laerskool Kruinpark Graad 1 tot 3 Landsdiens – Liefde vir God Vandag het ons by Landsdiens gesels oor liefde vir God en ...
21/08/2026

Laerskool Kruinpark Graad 1 tot 3 Landsdiens – Liefde vir God

Vandag het ons by Landsdiens gesels oor liefde vir God en liefde vir ons medemens.

Tannie Robyn en Tannie Cilna het met die leerders kom gesels en vir hulle gewys hoe belangrik dit is om Jesus se liefde met ander te deel.

Maak jou beker vol met Jesus se liefde, sodat jy jou liefde met ander mense kan deel.

Baie dankie aan Tannie Robyn en Tannie Cilna vir die mooi boodskap en tyd wat julle met ons leerders spandeer het.

Address

Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mpumalanga Landsdiens / Land Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share