Talented Hands

Talented Hands We do everything from printing and Lazer cutting to crochet and crafts!

17/02/2025

Is daar iemand in Secunda wat vir my game kaarte kan print? Kaarte vir n bord game. Ek het die blank kaarte.

Wou jy nog altyd jou eie houtwerk projek aangepak het? Hier is jou geleentheid! Creative Talents kom bied 'n ottoman wer...
02/10/2024

Wou jy nog altyd jou eie houtwerk projek aangepak het?
Hier is jou geleentheid!
Creative Talents kom bied 'n ottoman werkswinkel aan by ons die 26ste Oktober om 9 uur die oggend.
Al die inligting is in die advertensie hieronder.
Moenie wag nie! Boek nou jou plek voor dit te laat is.

17/09/2024
27/07/2024

Please join our Talented Hands page on this link

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons by die Boere Mall in Secunda sal wees die 27ste Julie! Hou jou datum oop ...
05/07/2024

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons by die Boere Mall in Secunda sal wees die 27ste Julie! Hou jou datum oop en kom geniet 'n heerlike dag saam met ons! Daar is baie mooi goedjies op ons tafels en lekker pryse te wen by ons stalletjie so moet dit nie misloop nie! Jy gaan dit GATE UIT GENIET!

07/01/2024

Oulike idee vir n Talented Teaching Klassie!

Kontak ons vir n klas afspraak!

Address

Secunda

Telephone

+27620703762

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Talented Hands posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Talented Hands:

Share