Spikes cabin entertainment

Spikes cabin entertainment Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Spikes cabin entertainment, 127 manuka, Rustenburg.

Ons dans weer dat ons tekkie brand Vrydag aand by Spikes se G*t!!Kom. Die vloer en die Jägermeister wag vir jou!!
05/06/2026

Ons dans weer dat ons tekkie brand Vrydag aand by Spikes se G*t!!

Kom. Die vloer en die Jägermeister wag vir jou!!

29/05/2026
29/05/2026

Waar is dit lekker???

Hier is dit lekker, by Spikes Cabin, in Spikes se G*t. Kom drink 'n dop!!

Ons spin nie stories nie… net die musiek en die shooters 😌Min Gespin hierdie Donderdag - 28 Mei - by Spikes
26/05/2026

Ons spin nie stories nie… net die musiek en die shooters 😌
Min Gespin hierdie Donderdag - 28 Mei - by Spikes

Vars sushi, verfrissende drankies en middagete wat regtig werk 👀📍 Spike’s CabinKom kuier, sit, en geniet die oomblik.
20/05/2026

Vars sushi, verfrissende drankies en middagete wat regtig werk 👀

📍 Spike’s Cabin
Kom kuier, sit, en geniet die oomblik.

Vrydag het gebel… en gesê jou bank gaan jou nie onthou nie. 🍸🔥DJ Bevos vat oor by Spikes Cabin — sterk drinks, harde bea...
13/05/2026

Vrydag het gebel… en gesê jou bank gaan jou nie onthou nie. 🍸🔥
DJ Bevos vat oor by Spikes Cabin — sterk drinks, harde beats en nul verantwoordelike besluite ná 10. 😏💃
Kom dans saam, lag te hard, sing vals en maak memories wat Maandag soos “fake news” gaan voel.
Ons sien jou op die dansvloer. 🕺🔥

Address

127 Manuka
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 23:00
Tuesday 09:00 - 23:00
Wednesday 09:00 - 23:00
Thursday 09:00 - 23:00
Friday 09:00 - 23:00
Saturday 09:00 - 23:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

0145925559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spikes cabin entertainment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share