Just keep scrapping

Just keep scrapping Hi there. Scrapbooking and all paper crafts... Wow! Making something out of paper to be proud of. Her

Raffle tyd!!🚩8inch Album bladsyeTer waarde van R800.00&🚩Scrapworx Find Joy Everyday - Essential pack 12x12 (gratis)SCRAP...
10/06/2026

Raffle tyd!!

🚩8inch Album bladsye
Ter waarde van R800.00
&
🚩Scrapworx Find Joy Everyday -
Essential pack 12x12 (gratis)

SCRAPWORX se Find Joy Everyday is die papier wat ek gebruik het...

Jy kan dan hierdie bladsye in n 8inch postbound album sit of n 8inch album maak (mini album styl) om dit dan in te sit...

En dan net jou fotos plak...

Kaartjies is slegs R50.00 per kaartjie

Spring vinnig...
Moenie hierdie kans mis nie...

✂️✂️✂️















✂️✂️✂️

04/06/2026

Met n werkende lensie??

Jaaaaaaa...

Met n werkende lensie...

Bestel joune...

✂️✂️✂️

4 Landros straat
Rustenburg

Christelle
072 455 5871

✂️✂️✂️

Kamara shape AlbumKits Nou Beskikbaar Teen slegs R150.00Bestel joune nou..✂️✂️✂️         ✂️✂️✂️
04/06/2026

Kamara shape Album

Kits Nou Beskikbaar

Teen slegs R150.00

Bestel joune nou..

✂️✂️✂️











✂️✂️✂️

My liewe tannie Ansie Jou blaai is baie mooi!Well done!✂️✂️✂️Kom besoek ons gerus4 Landros straat Rustenburg ✂️✂️✂️     ...
04/06/2026

My liewe tannie Ansie

Jou blaai is baie mooi!

Well done!

✂️✂️✂️

Kom besoek ons gerus
4 Landros straat
Rustenburg

✂️✂️✂️









✂️✂️✂️

Pivot KlasJulle girls het soooo hard gewerk aan julle pivot boksies met albums.Julle het almal trots hier uit gestap.......
04/06/2026

Pivot Klas

Julle girls het soooo hard gewerk aan julle pivot boksies met albums.

Julle het almal trots hier uit gestap....

Julle projekte is elkeen sooo mooi en uniek...

Well done!

✂️✂️✂️

Kontak my gerus as daar nog iemand is wat graag hierdie klas wil doen...

✂️✂️✂️

Kom besoek ons gerus
4 Landros straat
Rustenburg

✂️✂️✂️









✂️✂️✂️

Nes die dames wat in kwartaal 1 hierdie klas gedoen het se projekte klaar of amper klaar is... is dit tyd om kwartaal 2 ...
20/04/2026

Nes die dames wat in kwartaal 1 hierdie klas gedoen het se projekte klaar of amper klaar is... is dit tyd om kwartaal 2 dames se datums deur te gee...

Die projek is nogal groot.. redelik baie om te doen.. so die klas word opgedeel in 2 sessies... daarom die 2x datums by elke groep.

Indien hierdie datums jou nie pas nie en jy graag die klas wil bywoon. Kontak my gerus om te reël.

✂️✂️✂️













✂️✂️✂️

Address

4 Landros Street
Rustenburg
0299

Telephone

+27724555871

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Just keep scrapping posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Just keep scrapping:

Share

Category