29/07/2026
Ons hoor graag van jou! 🌟
Soos ons voorberei vir die Platinum Mark 2026, wil ons seker maak ons bring vir jou die beste ervaring ooit.
Om dit te doen, het ons jou terugvoering nodig!
Jou mening maak 'n verskil:
- Wat wil jy graag sien by die mark in 2026?
- Wat was vir jou goed by die 2025 mark?
- Wat wil jy minder van sien?
- Het jy enige voorstelle of nuwe idees vir 2026?
Vertel ons meer!
Stuur vir ons 'n Messenger-boodskap, of kontak ons via WhatsApp of e-pos.
Ons kan nie wag om te hoor wat jy d**k nie! 💬
_________________________________
We’d love to hear from you! 🌟
As we prepare for the Platinum Market 2026, we want to make sure we bring you the best experience yet.
To do that, we need your help!
Your opinion makes a difference:
- What would you love to see at the market in 2026?
- What did you enjoy about the 2025 market?
- What would you like to see less of?
- Do you have any suggestions or fresh ideas for 2026?
Tell us more! Send us a Messenger message, or reach out via WhatsApp or email. We can't wait to hear your thoughts! 💬