22/11/2025
HANNATJIE VISSER GALERY OPEN VANDAG! "Sy dra haar hart op haar mou en streef daarna om die wêreld te verander." Ontmoet hierdie merkwaardige vrou. 22 November, 14:00-17:00. Plot 439, Zwavelpoort. Alna: +27 84 299 0946 AANWYSINGS
VANAF LYNNWOOD/SOLOMON MAHLANGU: 9,3 km op Lynnwood verlenging/M6. Groot blou hek aan linkerkant met "Hannatjie Visser art" bord. Veilige parkering beskikbaar. Navrae: +27 84 299 0946