Nes maak en kie

Nes maak en kie Dekor, geskenke en ietsie van alles. Handgemaak met liefde.

Dekor items 😍😍😍
11/08/2022

Dekor items 😍😍😍

Ons ontwerp en vervaardig enige en alle stickers vir R20 per bladsy 😍
11/08/2022

Ons ontwerp en vervaardig enige en alle stickers vir R20 per bladsy 😍

Wat het 'n juffrou liewer as haar kindertjies? KOFFIE! Bederf jouself, 'n vriendin of jou kind se juffrou met 'n warm-ho...
11/08/2022

Wat het 'n juffrou liewer as haar kindertjies? KOFFIE!
Bederf jouself, 'n vriendin of jou kind se juffrou met 'n warm-hou koffiebeker! Beskikbaar met enige ontwerp van jou keuse!
Slegs R220!

'n Paar nuwe projekte! Almal is eksklusief beskikbaar hier op ons blad!!
11/08/2022

'n Paar nuwe projekte! Almal is eksklusief beskikbaar hier op ons blad!!

Sleutelhouers wat ons vir 'n kliΓ«nt gemaak het. Daar is ook glow-in-the dark sleutelhouers beskikbaar, sowel as sleutelh...
11/08/2022

Sleutelhouers wat ons vir 'n kliΓ«nt gemaak het. Daar is ook glow-in-the dark sleutelhouers beskikbaar, sowel as sleutelhouers met fotos op.


Ons stel ook aan julle bekend, ons spookpakkette 😍 Ietsie kleins om jou waardering teenoor iemand te betoon. Elke maand ...
11/08/2022

Ons stel ook aan julle bekend, ons spookpakkette 😍
Ietsie kleins om jou waardering teenoor iemand te betoon.
Elke maand sal ons nuwe combos opmaak, om dinge interessant te hou πŸ₯°
Alle spookpakkette is R100!

Halllloooooooooo 😁!Uiteindelik kan ons ons goeie nuus met julle deel!!! 😍Ons het verskriklik baie navrae gekry oor ons h...
11/08/2022

Halllloooooooooo 😁!
Uiteindelik kan ons ons goeie nuus met julle deel!!! 😍
Ons het verskriklik baie navrae gekry oor ons hekel produkte en almal wou weet waar hulle dit ook in die hande kon kry, so ons het, na baie gebede, besluit om ons eie Facebook blad te begin. Hier gaan ons AL ons produkte uitstal, sowel as 'n paar nuwe opwindende goedjies waaraan ons werk πŸ’ƒπŸ»
Ons sien so uit om ons liefde vir ontwerp en skep met julle te deel!!

Al ons produkte, behalwe die t-shirt yarn outjies, is van 100% suiwer katoen gemaak πŸ₯°

11/08/2022

Grooot dinge oppad!!! Ons kan nie wag om met julle te deel nie! 😍😁

05/08/2022

Welkom by ons amptelike Facebook blad. Ons kan nie wag om ons liefde vir handgemaakte items met julle te deel nie.

Address

Rustenburg
0299

Telephone

+27825568584

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nes maak en kie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Nes maak en kie:

Share

Category