Kuns kabouters muldersdrift

Kuns kabouters muldersdrift Kuns Kabouters is vir kinders 2-10 jaar om, motoriese vaardighede , die brein en die selfbeeld en selfvertroue te bevorder.

08/07/2019

Kuns kabouters doen ook partytjie vermaak vir die kinders. Ons doen kuns, bak en brou en bied ook speletjies asook partypacks aan sodat jpu kleinding hulle verjaarsdag kan geniet.

Ons bied kuns, bak en brou van die huis af of in jou eie huis of tuin vir Mamma en kinders.👯‍♀️Kuns Kabouters help jou k...
27/06/2019

Ons bied kuns, bak en brou van die huis af of in jou eie huis of tuin vir Mamma en kinders.👯‍♀️
Kuns Kabouters help jou kind om hul kreatiwiteit uit te lewe en word geprys daarvoor. 🎨
Daar word ook tema aktiwiteite by partytjies gedoen.
Ons doen ook Wetenskaplike experimente met die kinders en leer hulle meer.

Ons verf, doen arts and crafts, bak en brou en leer terwyl ons speel.
25/06/2019

Ons verf, doen arts and crafts, bak en brou en leer terwyl ons speel.

Kuns Kabouters streef om kinders te help om n taak te begin en te voltooi, hoe om n verfkwas vas te hou, hoe om met n sk...
22/06/2019

Kuns Kabouters streef om kinders te help om n taak te begin en te voltooi, hoe om n verfkwas vas te hou, hoe om met n skêr te werk en te fokus op een ding op n slag.

Soms gebeur dit dat die kinders se gedagtes vinnig dwaal omdat hulle opgewonde is om hulle meesterstukke vir almal te wys of om te "brêg" oor hoe vinnig hulle kan werk.

Elke kind is anders. Nie een werk op die selfde spoed as die ander een nie. Daarom is dit belangrik vir ons om te werk volgens die kind se pas.

Ons klas werk word bepaal en gedoen volgens hulle vermoë.

Dis vir ons belangrik om elke kind n kans te gee om 'n fout te maak, iets reg te maak, iets nuuts te leer, en die beste deel van alles is dis belangrik dat hulle PRET moet hê.

Kuns is pret.Fyn motoriesGroot motoriesTekstureKleureWiskundeSosialiseringVorms
18/06/2019

Kuns is pret.
Fyn motories
Groot motories
Teksture
Kleure
Wiskunde
Sosialisering
Vorms

How werk Kuns Kabouters ⬇
11/06/2019

How werk Kuns Kabouters ⬇

11/06/2019

Kuns kabouters is pret.
Dit is die perfekte buitemuurse aktiwiteit wat by skooltjies aangebied word.
Ons kom na jou kindjie se skool toe en geniet elke oomblik terwyl ons speel - speel leer !

Kuns kabouters muldersdrift se missie en visie.
10/06/2019

Kuns kabouters muldersdrift se missie en visie.

Address

Roodepoort

Telephone

+27713307275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kuns kabouters muldersdrift posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kuns kabouters muldersdrift:

Share