Karlien's Ballet Studio

Karlien's Ballet Studio Karlien's ballet studio op ROBERTSON

22/06/2026

Dinsdag 23 Junie is die laaste ballet klasse vir die 2 de kwartaal.
Ballet klasse begin weer Woensdag 22 Julie vir die 3de kwartaal
Mag almal n gesëende rustyd hê

11/05/2026

Daar sal ongelukkig more (Dinsdag) geen ballet klasse wees nie,agv die skole wat toe is

18/04/2026

Ballet klasse begin weer Maandag 20 April
Sien baie uit om die ballerinas te sien

27/03/2026
Ek is so trots op elke ballerina wat so mooi gedans het
27/03/2026

Ek is so trots op elke ballerina wat so mooi gedans het

27/03/2026

Mag elke gesin n wonderlike Paastyd geniet saam met hulle geliefdes. Ek sien al die ballerinas weer die week van 20 April

Address

2 Dirkie Uys Str
Robertson
6705

Telephone

+27795252854

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karlien's Ballet Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Karlien's Ballet Studio:

Share

Category