Riviersonderend Rolbal Klub

Riviersonderend Rolbal Klub Bowling Club

Vergadering by Riviersonderend Rolbalklub.
11/07/2025

Vergadering by Riviersonderend Rolbalklub.

10/03/2024
Heerlike rolbal spel middag/aand met ń bring en braai daarna. Heerlik gekuier. Dankie vir almal se ondersteuning.
10/03/2024

Heerlike rolbal spel middag/aand met ń bring en braai daarna. Heerlik gekuier. Dankie vir almal se ondersteuning.

Kom neem deel aan Riviersonderend Rolbalklub Besigheids Toernooi. 2 Lede per span. Skryf asseblief nou jul spanne in.
11/02/2024

Kom neem deel aan Riviersonderend Rolbalklub Besigheids Toernooi. 2 Lede per span. Skryf asseblief nou jul spanne in.

Moenie hierdie Toernooi mis nie.
09/04/2023

Moenie hierdie Toernooi mis nie.

Koop jou kaartjies betyds...🎶
19/03/2023

Koop jou kaartjies betyds...🎶

Kom geniet ń ontspanne aand saam met ons...
18/02/2023

Kom geniet ń ontspanne aand saam met ons...

Riviersonderend Rolbalklub Besigheids Toernooi...Begin 14/2/2023R 50 per persoon per aand wat jul speel.2 deelnemers per...
01/02/2023

Riviersonderend Rolbalklub Besigheids Toernooi...
Begin 14/2/2023
R 50 per persoon per aand wat jul speel.
2 deelnemers per span.
Stuur nou jou span se name asseblief.Almal is welkom. Enige een kan speel. Boerewors rolle sal te koop wees. Kontant kroeg.
Kom geniet ń wonderlike aand en geniet net die fun.❤️🧿❤️

Die 1ste dans was ń reuse sukses. Baie dankie aan almal se ondersteuning.
06/12/2022

Die 1ste dans was ń reuse sukses. Baie dankie aan almal se ondersteuning.

Koop nou jul kaartjies vir die dans van die jaar.❤️
24/11/2022

Koop nou jul kaartjies vir die dans van die jaar.❤️

Address

Corner Of De Kock Street And Van Riebeeck Avenue
Riviersonderend
7250

Opening Hours

Wednesday 18:00 - 12:00
Friday 18:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend Rolbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Riviersonderend Rolbal Klub:

Share

Category