Die Buffel Pub & Grill

Die Buffel Pub & Grill Pub & Grill

Die Buffel Pub & Grill
21/06/2026

Die Buffel Pub & Grill

Die Buffel Pub & Grill
20/06/2026

Die Buffel Pub & Grill

20/06/2026
18/06/2026

Op 20 Junie vat ons die verhoog by Die Buffel Pub & Grill vir ’n aand vol musiek, lag en lekker kuier – en asof dit nie genoeg is nie, vier ons ook ons drommer Cobus Veenendaal se verjaarsdag! πŸŽ‚πŸ»

Kom help ons om die dak af te lig en Cobus se spesiale dag behoorlik te vier! 🀘

🎸 Lewendige musiek
🍺 Yskoue bier
πŸŽ‰ Groot verjaarsdagviering
πŸ”₯ Ongelooflike atmosfeer

πŸ“… 20 Junie
⏰ Vanaf 19:00
πŸ“ Die Buffel Pub & Grill
903 Hertzogstraat, Rietfontein

Bring jou vriende en familie!


🍻🎢πŸ”₯🀘

Address

903 Hertzog Street
Rietfontein
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Buffel Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share