BLU Media

BLU Media BLU Media is a "all in one" media company based in the Garden Route.

07/04/2026

🚀 Jou besigheid verdien om gesien te word!

Is jou aanlyn teenwoordigheid waar dit moet wees? Laat ons jou help om dit reg te kry 👇

✨ Moderne WEBWERWE wat professioneel lyk en klante lok
📈 SLIM BEMARKING wat werklik resultate bring
📸 PRAGTIGE FOTO’S wat jou handelsmerk laat uitstaan

Ons doen nie net werk nie — ons bou handelsmerke.

Kontak gerus vir BLU Media
☎072 698 6352
📧[email protected]

Vandag se fotosessie het my hart sommer vol gemaak! 💛📷Hierdie pragtige familie het soveel warmte, liefde en lag saamgebr...
12/12/2025

Vandag se fotosessie het my hart sommer vol gemaak! 💛📷

Hierdie pragtige familie het soveel warmte, liefde en lag saamgebring dat elke foto vanself mooi geword het. Dit was ’n plesier om sulke egte, gelukkige oomblikke vas te vang.

Dankie dat ek deel kon wees van julle herinneringe! ✨📸☺

Jou advertensies kan ook so lyk🔥Kontak ons vandag nog☎️ Social media bestuur, die ontwerp van digitale advertensies, vid...
31/10/2025

Jou advertensies kan ook so lyk🔥

Kontak ons vandag nog☎️

Social media bestuur, die ontwerp van digitale advertensies, video's neem, foto's neem,ens. Als vir jou besigheid.🔥

Als slegs vanaf R20 per dag🥳
Wees gewaarborg van meer followers en meer besigheid🔥

So, skakel ons vandag nog en vind uit oor ons verskillende dienste en opwindende pakette!

☎️ 072 698 6352
📧 [email protected]

Hier is so paar voorbeelde van ons werk👇

28/07/2025

Baie welkom aan Precision Maintenance and Project Services🥳

As bemarkings konsultante, sien ons baie uit om `n pad saam jul te stap.😋

Gaan LIKE, FOLLOW en SHARE hul page.😉👇

https://www.facebook.com/PrecisionMaintenances

Renovations .
Decks.
Log Homes .
Plastering.
Tilling.
Paving.
Steelwork.
Waterproofing
All General Maintenance.

28/07/2025

Baie welkom aan Motopower

As bemarkings konsultante, sien ons uit om saam met jul `n pad te stap.😋☺

Gaan LIKE,FOLLOW en SHARE hul FB page.🥳

https://www.facebook.com/motopowerrepairs

Specialists in mechanical repairs and auto electrical work. Fast,reliable service to keep you moving

02/07/2025

Een van ons onlangse video's wat ons gemaak het vir Monties Cycle & Sport Kontak ons gerus vir enige video's,foto sessies of digitale bemarking vir jou besigheid🤗👉

Wat 'n voorreg om 'n paar foto's te kon neem vir Woord in Waarheid Bediening - Mosselbaai.
08/06/2025

Wat 'n voorreg om 'n paar foto's te kon neem vir Woord in Waarheid Bediening - Mosselbaai.

19/02/2025
"Die mooiste herinneringe kom van diegene wat jy liefhet: familie."- Hierdie is die Brits familie. Wat `n voorreg om jul...
27/01/2025

"Die mooiste herinneringe kom van diegene wat jy liefhet: familie."

- Hierdie is die Brits familie.
Wat `n voorreg om julle te kon afneem.
☺📷☺📷☺📷☺📷☺📷☺📷☺📷☺📷☺📷☺📷☺

"Die mooiste tye in ons lewens is dikwels die kleinste oomblikke, en familie is die mooiste deel daarvan."Baie dankie aa...
15/01/2025

"Die mooiste tye in ons lewens is dikwels die kleinste oomblikke, en familie is die mooiste deel daarvan."

Baie dankie aan die Strauss familie, dat ek weereens jul omgee en liefde teenoor mekaar deur my lens kon vasvang.

Dit was `n voorreg☺📷

Baie welkom aan die nuwe followers!🤗Bly op datum van al die dienste wat aangebied word. Elaine van Rensburg, Jolandie Pi...
09/01/2025

Baie welkom aan die nuwe followers!🤗
Bly op datum van al die dienste wat aangebied word.

Elaine van Rensburg, Jolandie Pieterse, Stasia Kemp, Lourandie Kruger

Address

16 Blouwildebees Str
Reebok

Telephone

+27726986352

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BLU Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to BLU Media:

Share