Kleinfontein Se Vriende

Kleinfontein Se Vriende Vriende van Kleinfontein. Afrikaners is hier om te bly. Afrikaners is hier om te gedy.

Mag almal 'n mooi en geseënde Sondag geniet, met die Here wat altyd by jou is
06/09/2026

Mag almal 'n mooi en geseënde Sondag geniet, met die Here wat altyd by jou is

03/09/2026

So lyk dit al die pad boontoe, die man op die grond het hoogtevrees daarom doen hy die kontroles

Nog 'n lekker projek van Vriende van Kleinfontein, ons verf vandag rugby pale. Ek het vir die manne gesê as hulle my hoë...
03/09/2026

Nog 'n lekker projek van Vriende van Kleinfontein, ons verf vandag rugby pale. Ek het vir die manne gesê as hulle my hoër vat word hulle nie betaal nie 🤣🤣

Wie wil nie hier woon nie, mooi, stil en skoon en trots Afrikaans
01/09/2026

Wie wil nie hier woon nie, mooi, stil en skoon en trots Afrikaans

01/09/2026

Verskil tussen VF Plus en die DA

Antoinette Slabbert in Moneyweb ...."DA's mayoral candidate for Tshwane, Willie Spies"Hoe op aarde??? 🙈🙈🙈
01/09/2026

Antoinette Slabbert in Moneyweb ...."DA's mayoral candidate for Tshwane, Willie Spies"

Hoe op aarde??? 🙈🙈🙈

GROOT DAG OP KLEINFONTEINKleinfontein het vandag 'n verdere reuse mylpaal bereik deur 'n uitgebreide en volledige aansoe...
31/08/2026

GROOT DAG OP KLEINFONTEIN

Kleinfontein het vandag 'n verdere reuse mylpaal bereik deur 'n uitgebreide en volledige aansoek om grondontwikkeling (Dorpstigting) by Tshwane in te dien.

Geseënde Sondag aan al ons Vriende
30/08/2026

Geseënde Sondag aan al ons Vriende

29/08/2026

Amen 🙏

29/08/2026

Boshoeddag Kleinfontein

Address

Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap
Rayton
1010

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinfontein Se Vriende posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share