Cum Laude Art School

Cum Laude Art School CUM LAUDE ART SCHOOL presents art classes for children and adults, beginners and the more advanced a

02/03/2019
05/02/2019

Such talent!

04/02/2019

Kyk hoe mooi! En juis is dit min of meer wat ons die week mee gaan begin in die kinders se klasse! (Behalwe...ons doen dit in wit en swart! )

21/01/2019

Kunspakkette is beskikbaar teen R450 elk. Alle materiale wat vir die jaar nodig gaan wees, sal in die pakket wees. Indien jy wil bestel, stuur asb die geld vir my teen donderdag 7 Februarie. Geen bestelling kan sonder betaling geplaas word nie. Groete Magriet

  Die middagklasse vir volwassenes en hoërskoolleerders  het vandag begin. Ons begin met inktekeninge om op te warm vir ...
17/01/2019

Die middagklasse vir volwassenes en hoërskoolleerders het vandag begin. Ons begin met inktekeninge om op te warm vir die jaar wat voorlê!
Daar is nog plek beskikbaar, kontak my gerus om jou plek te bespreek!

2019 het begin in volle glorie! Al die jong studente is opgewonde en vol positiwiteit! Welkom terug aan al die ou gesigg...
14/01/2019

2019 het begin in volle glorie! Al die jong studente is opgewonde en vol positiwiteit! Welkom terug aan al die ou gesiggies en welkom aan al die nuwe gesiggies!

Beste studente/ouers. Voorspoedige 2019 aan almal, ek hoop die jaar bring vreugde aan almal!Kunsklas begin MAANDAG 14 Ja...
06/01/2019

Beste studente/ouers. Voorspoedige 2019 aan almal, ek hoop die jaar bring vreugde aan almal!
Kunsklas begin MAANDAG 14 Januarie vir laerskoolleerders en DONDERDAG 17 Januarie vir hoërskoolleerders en volwassenes. Op die twee dae moet ons belangrike administrasie afhandel, so kom maak asb n draai in die studio. Klastye is op Maandae 15:00 tot 16:00; of 16:00 tot 17:00; of 17:00 tot 18:00. R360 per maand vir laerskoolleerders, kontant betaalbaar voor die 10de van elke maand. Donderdae se klastye is 15:30 tot 17:30; of 18:00 tot 20:00. R500 per maand kontant betaalbaar.
Kunsgroete! Magriet Botha

Address

40 Langweg
Randfontein

Opening Hours

Monday 15:00 - 16:00
16:00 - 17:00
Thursday 15:00 - 17:00
18:00 - 20:00

Telephone

0824652519

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cum Laude Art School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Cum Laude Art School:

Share