ArtKat Studio Neurographicy Art

ArtKat Studio Neurographicy Art where Art means Soulful flow

16/08/2026

“We are all connected; to each other, biologically. To the earth, chemically. To the rest of the universe atomically.”

08/08/2026

Die aktrise Lida Botha word op 28 Oktober 91 en sê sy ag haarself gelukkig om nog fisiek en verstandelik te kan byhou. “Ek volg geen bepaalde roetine nie, maar eet wel baie groente. En bly besig – ek kan lekker met ’n legkaart ontspan, en brei en hekel graag, veral met projekte in gedagte soos kindertruie of komberse om in die winter weg te gee. Ek kleur ook graag mandalas in, ek hou van kleur," vertel sy in Bruis. “My ingesteldheid is om vir myself te sê: ‘Ek weet jy kan.’ Ek het nie my pad onmiddellik gevind nie, maar eers ná pogings in die onderwys en klooster. Maar ek stap dit al meer as 50 jaar en hopelik altyd na my beste vermoë.”

06/08/2026
06/08/2026

Address

Sekretarisvoēlstraat 84 Monumentpark
Pretoria
027

Telephone

+27828380750

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ArtKat Studio Neurographicy Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to ArtKat Studio Neurographicy Art:

Shortcuts

Share

Category