R&R Junction

R&R Junction Relax. Connect. Unwind.

R&R Junction is Roodeplaat’s all-in-one lifestyle destination with glamping, dining, live events, and social spaces designed for memorable experiences.

πŸŽ‰πŸŽ‚ OP SOEK NA DIE PERFEKTE PARTYTJIE PLEK? πŸŽ‚πŸŽ‰Hoekom 'n gewone partytjie hou as jy memories kan skep wat vir jare onthou ...
02/06/2026

πŸŽ‰πŸŽ‚ OP SOEK NA DIE PERFEKTE PARTYTJIE PLEK? πŸŽ‚πŸŽ‰

Hoekom 'n gewone partytjie hou as jy memories kan skep wat vir jare onthou gaan word? 😎

By R&R Junction kan die kinders geniet:
πŸ’¦ Swembaddens & waterpret
πŸŽ‰ Hope spasie om te speel
🌿 Veilige buitelug omgewing
😎 'n Onvergeetlike dag saam familie en vriende

Of dit nou 'n verjaarsdag, familie byeenkoms of spesiale geleentheid is – ons het die perfekte plek vir 'n dag vol pret!

πŸ“ 166 Hoefyster Crescent Roodeplaat, Pretoria

πŸ“ž Kontak ons vandag vir meer inligting oor ons partytjie pakkette en beskikbaarheid.

πŸ‘‡ Tag iemand wat besig is om 'n partytjie te beplan!
πŸŽˆπŸŽ‚πŸ”₯

02/06/2026

Soms is die beste plan net om uit die huis uit te komβ˜ΊοΈβ›±οΈ

26/05/2026

🌞 Die son, die musiek en goeie vibes… 😌πŸ”₯

Dodo het die crowd behoorlik aan die gang gehad tydens ons bekendstelling 🎀😎

Party van die beste dae is eenvoudig net:
β˜€οΈ buite in die son
🍹 saam goeie mense
🎢 met goeie musiek in die agtergrond

πŸ‘‰ Dis waarvoor R&R Junction gaan 😎

πŸ“ 166 Hoefyster Crescent, Roodeplaat, Pretoria

19/05/2026

🎢πŸ”₯ Nogsteeds besig om terug te d**k aan ons ongelooflike grand opening by R&R Junction!

Dis al amper 3 weke later en die vibes van daai dag sit nog sterk πŸ˜ŽπŸ™Œ

Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons kom geniet het β€” en natuurlik ook aan Karlien van Jaarsveld vir ’n amazing performance wat die plek behoorlik laat lewe het 🎀πŸ”₯

Hier’s ’n klein throwback video van die dag πŸŽ₯πŸ‘‡

As jy nog nie by R&R Junction kom draai het nie, nou is die tyd πŸ˜‰
Kom geniet die swembaddens, braai areas, paddle, chip & putt, koffie winkel, kroeg, gym en al die lekker buitelug vibes saam met familie en vriende πŸŒ΄β˜€οΈ

πŸ“R&R Junction – waar memories gemaak word!

⭐ As jy by die opening was of al by ons kom kuier het, sal ons dit ongelooflik waardeer as julle vir ons ’n review op Facebook en Google kan los πŸ™Œ
Julle ondersteuning beteken baie vir ons en help ons om nog meer mense by R&R Junction te verwelkom ❀️

🌴πŸ”₯ Op soek na die perfekte plek om die dag saam met familie en vriende te geniet hierdie winter?Kom kuier by R&R Junctio...
17/05/2026

🌴πŸ”₯ Op soek na die perfekte plek om die dag saam met familie en vriende te geniet hierdie winter?

Kom kuier by R&R Junction πŸ™Œ
Met warm & koue swembaddens, speelareas vir die kinders, braai fasiliteite, paddle, chip & putt, koffie winkel, kroeg, gym areas en nog baie meer daar is iets vir almal 😎

πŸ“Hier is ons nuutste dagbesoeker tariewe πŸ‘‡
Kontak ons gerus vir besprekings of enige navrae.

☎️ 076 170 5215
πŸ“§ [[email protected]](mailto:[email protected])

Bring die familie, pak die cooler box en kom geniet ’n lekker dag buite 🌞πŸ”₯

Winter beteken nie jy moet by die huis sit nie πŸ”₯β˜€οΈKom maak ’n draai by R&R Junction en geniet ’n dag vol pret, lekker ko...
13/05/2026

Winter beteken nie jy moet by die huis sit nie πŸ”₯β˜€οΈ

Kom maak ’n draai by R&R Junction en geniet ’n dag vol pret, lekker kos en goeie vibes saam met familie en vriende πŸ™Œ

βœ”οΈ Warm & koue swembaddens
βœ”οΈ Speelparke vir die kinders
βœ”οΈ Chip & putt
βœ”οΈ Padel & paddle go-karts
βœ”οΈ Indoor & outdoor gym
βœ”οΈ Coffee shop
βœ”οΈ Braai fasiliteite
βœ”οΈ Die perfekte plek vir ’n lekker potjie onder die bome 🌳πŸ”₯
βœ”οΈ Ideale stop vir fietsryers 🚴

Of jy nou wil ontspan, oefen, kuier of net die kinders uit die huis wil kry β€” hier is iets vir almal 😎

Bring jou familie, bring jou vriende en kom geniet die buitelug by R&R Junction πŸ’š

πŸ“ Sien julle die naweek!

07/05/2026

Wat ’n lekker vibe! πŸ”₯

Baie dankie aan almal wat die tyd gemaak het om by R&R Junction te kom draai πŸ™Œ Julle energie en support beteken ongelooflik baie vir ons!

As jy lekker gekuier het, help ons asseblief deur vir ons ’n vinnige Facebook en Google review te los β­πŸ‘‡

Gaan net na ons Facebook en google page en klik op die β€œReviews” tab πŸ™Œ

https://www.facebook.com/randrjunction

https://g.page/r/CafLrOlLxWdLEBM/review

Address

166 Hoefyster Crescent, Kameeldrift East
Pretoria
0035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R&R Junction posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category