Ansophi-Arts

Ansophi-Arts Ansophi-Arts fokus op kopstukke wat rustic en unieke hout kunswerke is. Elke kopstuk/bedkas/dekor-st

My tiepe rekenaar speletjies! n Heerlike nuwe Minder-morsige kuns projek!
17/07/2021

My tiepe rekenaar speletjies! n Heerlike nuwe Minder-morsige kuns projek!

Beautiful kamers met die custom made headboards!
07/03/2017

Beautiful kamers met die custom made headboards!

Special - R700 queen/dubbel, soos in foto. 2 beskikbaar..
06/03/2017

Special - R700 queen/dubbel, soos in foto. 2 beskikbaar..

02/03/2017

Goeie dag almal! Bitter-sweet nuus vir my... Maar Ansophi-arts soos dit hier is met headboards en hout goedjies gaan tot 'n einde kom. My swottings is klaar en my loopbaan as musiek terapeut het begin,so ek gaan nie meer veel langer as 'n maand aan gaan met die headboards nie.

Ek maak n paar laaste bestellings klaar. Ek het nog so 5 plekke vir nuwe (laaste) bestellings. Whatsapp my by 0827742246 as jy wil!

Baie dankie vir al die fantastiese ondersteuning die afgelope jaar!!

Groete, Anrie

19/01/2017
SPECIAL!!! 2 van elk beskikbaar in dubbel/queen size vir slegs R670.
18/01/2017

SPECIAL!!! 2 van elk beskikbaar in dubbel/queen size vir slegs R670.

SPECIAL op KING SIZE HEADBOARDS slegs vir vandag!
13/01/2017

SPECIAL op KING SIZE HEADBOARDS slegs vir vandag!

12/01/2017

20/12/2016
1 Queen headboard - R100 afslag! NOU R700!
21/11/2016

1 Queen headboard - R100 afslag! NOU R700!

Geniet die so baie om weer headboards, myself en my huis vol verf te kry!! Dankie vir al die bestellings! Sien uit om fi...
19/11/2016

Geniet die so baie om weer headboards, myself en my huis vol verf te kry!! Dankie vir al die bestellings! Sien uit om finale fotos met almal te deel!

Address

Pretoria
0157

Telephone

0827742246

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ansophi-Arts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Ansophi-Arts:

Share