MyHartland

MyHartland Welkom by MyHartland - jou unieke, virtuele kultuurtuiste. Jou hart klop hier. 🧡

As virtuele kultuurburger kan jy saam met ons gesels, lees, leef en bou aan ons Afrikaanse erfenis én ons toekoms - ongeag waar jy jouself bevind.

Het jy onlangs in Suid-Afrika gaan kuier, of het jou familie by jou kom kuier?​Wanneer jy ver van Suid-Afrika woon, word...
28/08/2026

Het jy onlangs in Suid-Afrika gaan kuier, of het jou familie by jou kom kuier?​

Wanneer jy ver van Suid-Afrika woon, word elke besoek ekstra kosbaar. ​

Vertel vir ons wat hierdie besoek kosbaar gemaak het. ​

🌍🧡​

🍲 Daardie stadiggekookte bredie wat die hele huis warm laat ruik met sagte kluitjies wat die laaste bietjie sous opslurp...
27/08/2026

🍲 Daardie stadiggekookte bredie wat die hele huis warm laat ruik met sagte kluitjies wat die laaste bietjie sous opslurp.

Dis meer as net kos; dis ’n bord vol herinneringe. 🧡​

Deel jou familieresep met MyHartland.​

Dit kan dalk ons volgende resep van die maand wees!​

đź“§ [email protected]​

​

Welkom by jou  . 🧡👉 https://myhartland.co.za/kinderhoekie/ ​Temas, legkaartstukke, inkleurprentjies, AfriForumTV en baie...
24/08/2026

Welkom by jou . 🧡

👉 https://myhartland.co.za/kinderhoekie/ ​

Temas, legkaartstukke, inkleurprentjies, AfriForumTV en baie meer wag vir jou en jou kinders. Alles in Afrikaans!​

Leer, speel en ontdek saam met jou kinders, maak nie saak waar in die wêreld jy is nie. ​

Deel vandag nog met ’n mamma of pappa in die buiteland. 🌍​

​

Ware vrede begin nie by omstandighede nie, maar by God.​Romeine 5 herinner ons dat ons deur geloof versoen is met Hom en...
23/08/2026

Ware vrede begin nie by omstandighede nie, maar by God.​

Romeine 5 herinner ons dat ons deur geloof versoen is met Hom en dat Sy vrede saam met ons stap, elke dag en in elke seisoen.​

​

Hoe wyd oor die wêreld is ons mense versprei?​Van Australië tot Amerika, Kanada, Europa en oral tussenin - vertel ons in...
22/08/2026

Hoe wyd oor die wêreld is ons mense versprei?​

Van Australië tot Amerika, Kanada, Europa en oral tussenin - vertel ons in die kommentaar: ​

In watter land en stad woon jy nou en wat mis jy die meeste van Suid-Afrika? 🧡​

​

Hier kom die Bokke! 💚💛​Op 22 Augustus pak die Springbokke en die All Blacks mekaar aan. ’n Wedstryd waarvoor geen Saffa ...
21/08/2026

Hier kom die Bokke! 💚💛​

Op 22 Augustus pak die Springbokke en die All Blacks mekaar aan. ’n Wedstryd waarvoor geen Saffa ’n uitnodiging nodig het nie! 🔥​

Waar in die wĂŞreld kyk jy die wedstryd?
Wys ons in die kommentaar. 🌍​

​
​

’n Nuwe luisteravontuur wag! 🎧​Die Bankroof speel af in die kanolawêreld van die Suid-Kaap, waar BoBaas Bank op die dorp...
20/08/2026

’n Nuwe luisteravontuur wag! 🎧​

Die Bankroof speel af in die kanolawêreld van die Suid-Kaap, waar BoBaas Bank op die dorp dateer uit die sewentigerjare en ’n naweek beroof word...​

Luister hier na Die Bankroof:​
https://maroelamedia.co.za/afrikaans/luister-die-bankroof-n-radiovervolgverhaal/ ​

Besoek ook MyHartland se Afrikaanse Kultuurhuis vir nog lui-lekker-luister- en leesstof: https://myhartland.co.za/afrikaanse-kultuurhuis/ ​

​

Elke $10 maak ’n verskil!​Skenk vir gemeenskapsveiligheid, kinder-voedingsprojekte, Afrikaanse onderwys of  erfenisbewar...
19/08/2026

Elke $10 maak ’n verskil!​

Skenk vir gemeenskapsveiligheid, kinder-voedingsprojekte, Afrikaanse onderwys of erfenisbewaring.​

Word ’n virtuele Burger van MyHartland en kies die projek wat na aan jou hart lê. ​

Ontvang ook jou eie persoonlike digitale Burgerskapsertifikaat. 🌍​

👉 Word 'n burger: https://myhartland.co.za/word-n-burger/ ​

Al woon ons oor die wêreld heen, ons bou steeds saam.​

​

14/08/2026

Het jy ook 'n laai vol knope en batterye "vir ingeval"?

Address

Centurion
Pretoria
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MyHartland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share