02/06/2026
*Where Colour Meets Frequency*
Báie dankie aan almal wat die Kunsuitstalling besoek het, dankie vir julle belangstelling en terugvoering, ek waardeer dit baie.
*GOEIE NUUS Kuns uitstalling Where Colour Meets Frequency is verleng tot Saterdag 6 Junie*
’n Versameling intuïtiewe skilderye geïnspireer deur helende klankfrekwensies en innerlike harmonie.
Plek:
Grounded at Echo, Pierneefstraat,
Villieria
Kunsklasse in verskillende mediums ook beskikbaar.
Besprekings vir Klasse :
Helena van der Nest 0848601610