Susan_Pieter Wedding_Partyplanners

Susan_Pieter Wedding_Partyplanners We Specialise in Planning your Special Wedding Day, Birthday Parties, Baby Showers, Year-end Functio

24/02/2021

Susan_Pieter Wedding_Partyplanners1

Halo almal die post hier onder is my kleinkind kan julle grooooot asb dai group se blad gaan like asb asook sy foto. Hy ...
14/04/2018

Halo almal die post hier onder is my kleinkind kan julle grooooot asb dai group se blad gaan like asb asook sy foto. Hy is foto 105 asb mense en onthou op hulle blad te like anders tel dit nie . Hy gelyk met ander baba en ons nodig dringend nodig n hele paar like.

Baie dankie almal vor die wat reeds het en die wat nog sal.

Like blad en foto 1 punt
sms WA105 = tel 2 punte

Group of blad naam is wippie Wippie & Snippie

Haloooooooo almalHelp asb biki. Boetie is ingeskryf en kan n prys wen as hy die meeste likes het. Al wat julle moet doen...
14/04/2018

Haloooooooo almal
Help asb biki. Boetie is ingeskryf en kan n prys wen as hy die meeste likes het.
Al wat julle moet doen is
1. LIKE die page Wippie & Snippie
2. LIKE dan boetie se foto op die groep album Sleeping Angels (WA 105) is sy nommer. Daar is baie kinder.
As julle eerder wil sms kan julle ook: WA 105 na 35707 elke sms tel as 2 punte.
Baie baie dankie julle.
Mwa Gouws liefde

Naand almal jammer vir die laaang stilte maar ek het darm goeie nuus: Kan ek aan almal voorstel ons pragtige kleinseun:M...
19/01/2018

Naand almal jammer vir die laaang stilte maar ek het darm goeie nuus:

Kan ek aan almal voorstel ons pragtige kleinseun:

Maverick Wynand Gouws
gebore 12 Januarie 2018
om 14 :18

Mother and Mother in law dress ideas.
09/11/2017

Mother and Mother in law dress ideas.

HI EVERYBODY, SOWI FOR BEING SO QUIET.  WAS A LITTLE BUSY. DOING BABY SHOWER PREP AND STOLL SOME WEDDINGS. WILL POST I G...
09/11/2017

HI EVERYBODY, SOWI FOR BEING SO QUIET. WAS A LITTLE BUSY. DOING BABY SHOWER PREP AND STOLL SOME WEDDINGS. WILL POST I GUYS MORE IDEAS.

PLS DO KNOW THE PHOTOS ARE BOROWED AND NOT MY OWN I WILL TELL U WHEN ITS MY ONE.

MISS U LOTS.
PLS UR WELCOME TO ADVERTISE IF U HAVE A BUSINESS RELATED TO WEDDINGS, DECOR, TENTS ETC.

SUSAN

Trourok idees  ( fotos geleen)
05/06/2017

Trourok idees ( fotos geleen)

15/05/2017

Hi aan almal wat ek ken. As ek dit kan doen kan jul ook. Daar n mamma in boksburg wat hulp nodig het. Vandag! Syt n koppie rys in haar huis en geen krag. Ekt krag gekoop so daar is krag. Al wat sy vra is spar of checkers voucher sodat sy 2 pakkis mince en brood kan koop. Hul kry wee vrydag n paar rand. So asb. 50 rand of 100 rand gaan jou nie armder maak nie. Ons almal gaan deur swaar tye. Asb help haar.
Die dame se naam is
Yolanda en haar no is +27 79 141 1582
Jul kan haar skakel
Nogmaals baie dankie

17/03/2017
Western theme
17/03/2017

Western theme

17/03/2017
17/03/2017

Address

Pretoria
0082

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Susan_Pieter Wedding_Partyplanners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share