La Lê Lê Pottery

La Lê Lê Pottery We manufacture a range of exclusive tiles, suitable for listellos, borders, basins, inlays, mosaic work and other tiling applications.

Each tile is handmade and crafted by La Leen. Raw clay is processed into tiles. Various designs are applied by pressing and glazing techniques before they are fired at stoneware temperature to produce a durable product of outstanding quality. The final products are also available in standard sized sheets; e. 300 x 300 mm. We also produce decorative and earthy handmade basins, pots and pottery arte

facts. A selection of specially manufactured steel basin stands and bathroom accessories to fit our products are available in quality old-gold and metallic-grey finishes. You are most welcome to visit our showroom to personally view the variety of rich glowing colors and textures. We accept specifications from clients to cater for specific projects and requirements.

09/09/2017
Ek is LaLeen die dryfkrag agter La Lê Lê Pottery. Kom ek vertel jou 'n bietjie meer van my. Skeppende hande - die gevoel...
15/12/2014

Ek is LaLeen die dryfkrag agter La Lê Lê Pottery.

Kom ek vertel jou 'n bietjie meer van my. Skeppende hande - die gevoel van rou klei, bar uit die aarde geneem, met die reuk van son, reën en vuur nog vasgevang is in 'n lewende medium wat moeder natuur deur eeue al skenk om mee te woeker.

Die fassinerende eienskappe van klei verras my daagliks met die wonder daarvan. Elke kleiwerk word 'n kunswerk; skoon en trots in sy eie eenvoud en naaktheid. 'n Wasbak is nie net iets om jou hande in te was nie, dis 'n stuk aarde wat versteen is tot 'n kunswerk.

Elke dag is 'n hoogtepunt! Daar is geen laagtepunte nie. Nie eers die klein mislukkings nie, want in die gebarste pot uit die oond lê 'n lewensles verseël. Opleiding het sy eie beloning. Met klasgee het ek al die bevrediging beleef van kennis oordra aan individue.

Klei is my passie in die lewe en ek is bevoorreg dat ek elke dag daarmee kan werk. Al doen ek dit al vir 28 jaar leer ek nog elke dag iets nuut by.

Groete

LaLeen

Address

Plot 76
Pretoria
0001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Lê Lê Pottery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share