Skatkis vir 'n DIVA - A Diva's Treasure Box

Skatkis vir 'n DIVA  -  A Diva's Treasure Box Gift and stationery shop where you can find something for everyone even the best coffee, rooibostee and something to snack on. Venue for small parties.

23/01/2018

Adele du Toit, spokesperson for the SA Rooibos Council and Marketing Manager for Annique Health and Beauty recommends 6 cups of Rooibos a day!

06/01/2018

Goeiedag mag 2018 vir julle 'n jaar van gesondheid liefde, vrede en groot sukses wees.
Skatkis vir 'n Diva sal weer oop wees vanaf 8 Januarie 2018.
Kom geniet 'n koppie koffie en kom soek geskenke vir die Januarie verjaarsdae.
Geskenke, geskenksakkies en skryfbehoeftes beskikbaar.

25/11/2017
Kom besoek ons vandag(Saterdag), Maandag of Dinsdag. R50 toegang sluit in geskenk van R150, koppie koffie en verversings...
25/11/2017

Kom besoek ons vandag(Saterdag), Maandag of Dinsdag. R50 toegang sluit in geskenk van R150, koppie koffie en verversings.

Soek jy na 'n spesiale geskenk vir:
- Die man of vrou in jou lewe
- Kinderpartyties
- Kinders se Onderwysers
- Kollegas
- Geskenke vir jou werknemers.
- Ooievaarstee
- Gemaalde of bone koffie
- Annique produkte in geskenkpakke

As jy iets spesifiek soek en ons het dit nie kyk ons of ons dit vir jou kan kry.

Kom kyk wat se geskenke het ons skatkis vir jou. Jy het nie eers nodig om geskenksakkies te gaan soek nie. Dit is ook bi...
23/11/2017

Kom kyk wat se geskenke het ons skatkis vir jou. Jy het nie eers nodig om geskenksakkies te gaan soek nie. Dit is ook binne in die skatkis.

Kom geniet 'n Bacon en eier Mandjie ontbyt vir R60. Vir die baie hongeriges sit ons n tweede mandjie by.
21/11/2017

Kom geniet 'n Bacon en eier Mandjie ontbyt vir R60. Vir die baie hongeriges sit ons n tweede mandjie by.

Mamma en Pappa bring die kinders vir regte warrn sjokolade of ystee en 'n brownie met bar one sous R35.Hofetstraat 584 E...
18/11/2017

Mamma en Pappa bring die kinders vir regte warrn sjokolade of ystee en 'n brownie met bar one sous R35.
Hofetstraat 584 Elarduspark

Kom geniet 'n heerlike koppie koffie en stuk Wortelkoek,  Rooifluweelkoek "Red velvet" of Brownies en Bar onesous vir ne...
18/11/2017

Kom geniet 'n heerlike koppie koffie en stuk Wortelkoek, Rooifluweelkoek "Red velvet" of Brownies en Bar onesous vir net R45.
Hofetstraat 584 Elarduspark

Sukkel jy om 'n geskenke vir die kinders se onderwysers te kry? Of dalk 'n kollega? Wat van heerlike gemaalde koffie in ...
16/11/2017

Sukkel jy om 'n geskenke vir die kinders se onderwysers te kry? Of dalk 'n kollega? Wat van heerlike gemaalde koffie in 'n mooi verpakking en 'n koffie "plunger" vir een koppie daarmee saam.

Kontak Jomarie, Anneli of Jacqueline by 060 986 2394 of 012 941 4777 vir skryfbehoeftepakkette vir Laerskool en Kleuters...
14/11/2017

Kontak Jomarie, Anneli of Jacqueline by 060 986 2394 of 012 941 4777 vir skryfbehoeftepakkette vir Laerskool en Kleuterskole. Let op dat daar 'n verandering is op die prys van die graad 4's agv verandering van aanvanklike inligting deurgegee.
Ons laat ook naamplakkers druk indien julle belangstel,

Kontak Jomarie, Anneli of Jacqueline by 060 986 2394 of 012 941 4777 vir skryfbehoeftepakkette vir Laerskool en Kleuters...
05/11/2017

Kontak Jomarie, Anneli of Jacqueline by 060 986 2394 of 012 941 4777 vir skryfbehoeftepakkette vir Laerskool en Kleuterskole. Let op dat daar 'n verandering is op die prys van die graad 4's agv verandering van aanvanklike inligting deurgegee.

Address

Hofet Street 584 Elarduspark
Pretoria
0046

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skatkis vir 'n DIVA - A Diva's Treasure Box posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share