Baas de Beer

Directions Website Contact the establishment

Baas de Beer Unprofessional opinionist. Occasionally funny. Dogs > people. Music = life. Baascast | Go Here With Baas de Beer

22/10/2026

This is without a doubt, my favourite bridge. At least in anything I've ever written ๐Ÿ˜†

18/10/2026

Ek is trots op die een se 'loop'.. laat hom speel tot op die einde en weer oorbegin, en jy sal sien wat ek bedoel!

En nee, geen loop-pedal was gebruik nie. Obviously. Hahaha!

15/10/2026

Bespreek my gerus om te speel by jou bar/braai/bohaai!

[email protected]

I offer live music, MC, DJ, bespoke game hosting, and full-spectrum event services - from entertainment bookings to sound, stage and lighting.

12/10/2026

Soms is dit net nodig om hierdie song uit volle bors te sing...
(Book my vir jou bar/braai/bohaai, en jy en jou gaste kan dit sommer saam met my doen! )

10/10/2026

Had a blast hosting today's fun run at waverley_plaza
If you're keen to join the next one, check out the Waverley Plaza socials...

Thanks for the lekker brekkie, Wimpy South Africa !


06/10/2026

Ek het net AMPER my tande uitgeslaan met die mic. Amper.
Geensins die vreugde wat ek kry om hierdie meesterlike song van Koos Kombuis te speel, minder gemaak nie. Flippen love hierdie tune!
het dit ook gelove, en dit maak my gelukkig ๐Ÿค˜๐Ÿ˜Ž

05/10/2026

Absoluut niks fout met bietjie Theuns-tunes op 'n Maandag nie.
Ook nie in die res van die week nie, haha!

01/10/2026

Ek love hierdie song. Geskryf deur Gian Groen, en onlangs herken as een van die mooiste Afrikaanse songs ooit..
Wel ek sรช "onlangs", ek het dit wel al geweet in 2001 se kant toe ek dit vir die eerste keer gehoor het.

Eendag gaan ek ook so 'n mooi liedjie skryf.


Dankie Gian, die song het 'n dieper impak op my wese as wat jy ooit sou kon dink terwyl jy besig was om dit neer te pen.



PS, Rapport - dit is Gian se song. Die res van ons cover dit net... ๐Ÿ˜‰

Today's vibes at Railways Cafe - see you there (I hope) ๐Ÿ˜
24/09/2026

Today's vibes at Railways Cafe - see you there (I hope) ๐Ÿ˜

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Heritage Day plans? Sorted!

Railways Cafรฉ is OPEN this public holiday, and weโ€™re celebrating with lekker food, cold drinks and live acoustic music from 2pm!

Bring your people, grab a table and celebrate Heritage Day the Railways way! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

๐Ÿ“ Railways Cafe
2 Hack rd Irene

24/09/2026

What a lekker way to start my Heritage Day!
Thank you Wimpy & Run/Walk For Life for letting me host the first Queens Corner Fun Run!

I look forward to seeing you again for more of the funning-and-running (and another lekker brekfis) at Waverley Plaza on 10 October!

(BTW, if you need an MC & entertainment for your event, slide into my DMs!)




Address

558 Graaff Reinet Street
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baas de Beer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Baas de Beer:

Shortcuts

Share