22/01/2025
Bly in Pretoria? Hou jy van sing? Ons sluit aan by Vocalise Fellowship choir op Dinsdae aande! Ons neem tans nuwe lede in tot en me die 25de Februarie.
Vul ons vorm in (https://forms.gle/jPGkGkioRquVyEC78) of kontak vir Stefan Van Der Berg (079 524 6744) vir meer inligting.