10/05/2025
Marius Adams se boekbekendstelling Freedom through Wealth was verskriklik lekker, leersaam, en interaktief.
Dankie Marius Adams dat jy ons gekies het om jou boek Booklaunch: Freedom Through Wealth Creation aan te bied. Ons glo dat hierdie boek baie entrepreneurs die nodige skills gaan gee om ń daadwerklike verskil in hulle eie en ander se lewens te maak.
Die boek is nou ook beskikbaar by ons hub.
Dit was lekker :)