25/03/2025
Dis amper tyd vir โn aand saam Steve! ๐ถ
Het jy al jou kaartjies? ๐บ๐ Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! Kinders onder 12 jaar kry GRATIS toegang, so bring die hele gesin en kom dans saam ons by The 10th Floor.
๐ 17 April 2025
Geniet โn onvergeetlike aand met goeie musiek, kos en geselskap.
๐ VIP Kaartjies: R1000 p.p (10-sitplek tafel)
โ๏ธ Drie-gang maaltyd
โ๏ธ Verwelkomings drankie
โ๏ธ KWV 10 Jaar vir die tafel
๐๏ธ Algemene Toegang: R350
Arriveer 17:00 - 17:30
Moenie uitmis nie! Bespreek nou en maak seker jyโs deel van hierdie spesiale aand. ๐
๐ฑ010 020 8290 / 067 386 0385
โ๏ธ [email protected]
๐222A Thys St. De Beers, Pretoria