09/09/2026
Heerlike kreatiewe kuier in Bela Bela
Dit was pure lekkerte vol inspirasie, lag en kleur.
Julle het die heel mooiste collage werke in mixed media styl gemaak!
Ek het elke oomblik saam julle geniet!
Miemie dankie vir die uitnodiging, die bedefies en samesyn.
Jy is n kosbare vrou!