11/09/2026
Pierneefteater: Verder in September
Leagro Sang-ateljee
Vrydag 11, Saterdag 12, Vrydag 18 en Saterdag 19 September 19:00 R120
Oom Karoolus en Lente saam met Oompie
Maak gereed vir die opwindendste kuier van die jaar vol holderstebolder stories, saamsing-musiek en skreeusnaakse pret saam met Oom Karoolus, Lente en die unieke Oompie!
Saterdag 12 September 10:00
R95 volwassenes / R85 kinders
’n Kykie na die lewe en liedere van die ikoniese Jan Pohl
Phillip Kotze en Vriende
Sondag 20 September 15:00
R125 volwassenes / R105 pensioenarisse
NP van Wyk Louw praat musiektaal
Wilhelm Joubert speel en sing sy toonsettings van NP van Wyk Louw plus twee klaviersolo’s.
Sondag 27 September 15:00
R150 volwassenes / R130 pensioenarisse
BESPREEK by [email protected] of Whatsapp 072 460 5568