Groot Trek 2

Groot Trek 2 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Groot Trek 2, Cultural Center, Pretoria.

Groot Trek 2 is 'n digitale platvorm waarin ons die Boervolksgenote versamel van oor die hele wêreld heen deur registrasie sodat ons leiers kan kies en projekte kan loods terwyl ons saamstaan.

Ek is versoek om Maandag (22ste) met Gerhardt vd Merwe van Waarheid Radio (China) in n gesprek te tree oor die Boereboek...
23/07/2024

Ek is versoek om Maandag (22ste) met Gerhardt vd Merwe van Waarheid Radio (China) in n gesprek te tree oor die Boereboek.
Hier volg die skakel na die onderhoud. Plaas gerus u kommentaar oor die onderhoud:

Die Waarheid Radio

KOPSKUIWE EN BEGINSELS1 Junie 2024Die verkiesing is verby. Party het gaan stem, ander het weggebly. Party is opgewonde, ...
01/06/2024

KOPSKUIWE EN BEGINSELS

1 Junie 2024
Die verkiesing is verby. Party het gaan stem, ander het weggebly. Party is opgewonde, ander is teleurgesteld.
Baie vra: “Wat nou?”

Die van julle wat die Boereboek het, gaan lees Hoofstuk 19. As die Boervolk wil oorleef, moet ons bereid wees om sekere kopskuiwe te maak en by sekere beginsels te volhard. Gaan bestudeer dit asseblief, die tyd is nou ryp.

Aan die einde van die hoofstuk staan die gevolgtrekking:
“Om vryheid vir die Boervolk te verkry, is dit nodig dat verskillende voertuie betrokke sal wees. Die enigste vraag wat gestel word by die keuse of aanvaarding van ʼn voertuig, is of die voertuig voldoen aan die bevordering van die doelwit van ʼn vrye Boervolk. Die ANC het meer as 90 organisasies wêreldwyd gehad, wat meegewerk het aan die afbreek van apartheid en die bevordering van die ANC se doelwitte. Dieselfde benadering moet gevolg word.

Daar bestaan reeds verskeie voertuie, wat geskik is om ʼn belangrike rol in die vryheidstrewe te speel. Ná die nodige kopskuiwe deur die leier-elemente van die betrokke voertuie gemaak is, kan die nodige aanpassings in hulle benaderings gemaak word om ʼn effektiewe rol in die vryheidstryd te vervul. Die enigste nuwe voertuig, wat geskep moet word, is die volksgesentreerde voertuig. Hierdie voertuig moet gerat wees om die “10% Trekkers” van BASA21 te vervoer.”
Om sinvol van voertuie gebruik te maak, moet die 10% van BASA21 as DIE BOERVOLK laer trek en as “magsbasis”, van die voertuie gebruik te maak.

Die oplossing is om deel van die Boervolk te wees deur by GROOT TREK 2 betrokke te raak.

https://dieboerevolk.net/

https://youtu.be/AG5S57cMAHc
10/05/2024

https://youtu.be/AG5S57cMAHc

Dr Lets Pretorius lig breedvoerig in oor al die voordele, moontlikhede en realiteite wat betrokkenheid vir elke Boer inhou wat registreer.

Address

Pretoria
1000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groot Trek 2 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

//iconSize: [32, 32], //html: '' }) .bindTooltip(name, { //permanent: true, direction: 'bottom', //offset: L.point(12, 25), //opacity: 0.88, interactive: true }) .bindPopup(name); markersLayer.addLayer(marker); } function getMore() { if (gettingMore) { return; } gettingMore = true; var center = map.getCenter(); $.ajax({ url: "/vicinitysearch", data: { lat: center.lat, lng: center.lng, country: "SOUTH AFRICA" } }) .done(function(data) { var added = 0; data.forEach(function(loc) { if (!locationIds.includes(loc.id)) { var mapLoc = {id:loc.id,lat:loc.latitude,lng:loc.longitude,title:trunc20(loc.name),popupHtml:loc.popupHtml,urlPath:loc.urlPath,pictureUrl:loc.pictureUrl}; locations.push(mapLoc); locationIds.push(loc.id); map._addMarker(mapLoc); added++; } }); }) .always(function() { gettingMore = false; }); } map._clearMarkers = function() { markersLayer.clearLayers(); } }); }, 4000); });