14/04/2026
Die Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings 2026 kondig met trots βn uitsonderlike geleentheid aan vir Suid-Afrika se onafhanklike kunstenaars.π₯³
In samewerking met gewaardeerde vennote en borge word pryse ter waarde van R100 000 in 2026 toegeken om uitstaande talent oor verskeie kategorieΓ« te erken!!!π₯πβ€οΈ
Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Lindie Nel Aesthetics & laser wat as borg aangesluit het. Hul bydrae sluit dienste ter waarde van R10 000 in vir die kategorie Beste Nuweling Enkelsnit 2026.
Bykomende pryse sluit in:
Β° R20 000 kontantprys vir Beste Werk 2026
Β° βn βCinematicβ musiekvideo-produksie deur Leon Barnardt (ter waarde van R20 000)
Β° R10 000 kontantprys vir Beste Gospel Enkelsnit
Β° Verskeie ander geborgde pryse
π
Datum: 25 Augustus 2026
π Venue: AfriForum Teater , Pretoria
β° Tyd: 18:00
π€ Inskrywings is nou oop.
Skryf in by: www.afri-indie.co.za
Ons sien daarna uit om die passie, kreatiwiteit en uitnemendheid van Suid-Afrika se onafhanklike musiekbedryf saam te vier.
ontbytSAKE | BigToe Creatives | Rug Teen Rug Musiek | Leon Barnardt | Aarbeifees Musiekfees