Die Blou Hond

Die Blou Hond Die Blou Hond teater-restaurant is ’n geliefde venue vir die room van plaaslike kunstenaars om hul Are you ready to be entertained?
(729)

About "Die Blouhond Theater"
“Die Blou Hond” Theater had its origin in Linden, Johannesburg. The brand was previously owned by Philip Moolman and Susan Coetzer but moved to Lynnwood Pretoria to make its home at Casa Toscana, after the owners of Casa Toscana took the brand over from Philip Moolman. Philip graciously agreed to still be part of our team as our Master of Ceremonies for a few years, bu

t his personal acting career took off again, and he followed his own path. We will always remember Philip and Susan’s part in “Blou Hond” with endearment but believe their legacy will live on in our brand. Casa Toscana has been the proud owner of “Die blou hond Theater” since 2013 and strive daily to invite Top South African artists to our intimate Theater to entertain you.
***

Die Blou Hond Teater, voorheen gelée in Linden, Johannesburg en besit deur Philip Moolman en Susan Coetzer het hom kom vestig in Pretoria nadat Casa Toscana die handelsmerk oorgeneem het by Philip Moolman. Philip was vir ‘n paar jaar nog betrokke as Gasheer by ons Teater, maar met sy beroep as Akteur wat hom besig begin hou het, het ons paadjies geskei. Ons sal Philip en Susan se deel in die geboorte van die Blou Hond altyd koester en streef daarna om hulle idee om gehore te vermaak altyd lewend te hou. Casa Toscana is die trotse eienaar van die Blou Hond Teater vanaf 2013 en werk daagliks baie hard om Top Suid Afrikaanse kunstenaars na ons intieme teater te nooi om jou te vermaak. Since the launch of “Die Blou Hond” at Casa Toscana Lodge in Pretoria on the 28th of August 2013, we have gone from strength to strength…

The support we have received from the Pretoria and Surrounds markets was just incredible and we are so blessed and thankful for the support we are receiving. First and foremost, our Aim is to provide the market with a full evening of Entertainment at a reasonable price. We would like to offer an amazing experience at good value for money. We do believe that we are succeeding in this.

***

To Briefly explain to you how our evenings are put together:

Our doors for the show’s open at around 18:00 in the evening

You can choose from scrumptious platters in theatre or enjoy a light dinner in our Lesi Restaurant before the show. The performance by our resident MC, amazing artist will not disappoint you on your night out. If you have not visited “Die Blou Hond” yet, you are missing out on an evening of Fun, Laughter, Entertainment and an amazing experience that should not be missed.

LAST CHANCE to book for the Gareth James Smokie and CCR tribute this weekend!Join us on Friday 4 September and warm up y...
31/08/2026

LAST CHANCE to book for the Gareth James Smokie and CCR tribute this weekend!

Join us on Friday 4 September and warm up your vocals, because you will want to sing along!

We all love the music, and nobody does it better than Gareth James and his band.

Click here to book your table now and join us on Friday for the party of the month

https://bit.ly/BHGarethJamesSmokieCCR

’n Kykie terug na RAAF se optrede verlede Vrydag. Wat ’n lekker aand vol goeie musiek en lekker vibes!
31/08/2026

’n Kykie terug na RAAF se optrede verlede Vrydag. Wat ’n lekker aand vol goeie musiek en lekker vibes!

Net heel harte vir hierdie aand, baie dankie! Selfs al is jou hart bietjie seer, belowe ons die show sal dit beter maak....
28/08/2026

Net heel harte vir hierdie aand, baie dankie!

Selfs al is jou hart bietjie seer, belowe ons die show sal dit beter maak.

Het jy al jou kaartjies gekoop vir Demi Lee Moore se 30 Oktober show by Die Blou Hond?

Maak seker jy loop dit nie mis nie. Kry jou kaartjies hier https://bit.ly/BHDemiLeeMOct

Credits:Performing Artist: Demi Lee MooreProducer: Johan C Vent...

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand saam met RAAF?Koop nou jou kaartjie: https://bit.ly/BHRAAF
27/08/2026

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand saam met RAAF?

Koop nou jou kaartjie: https://bit.ly/BHRAAF

Een van SA se mees bekroonde liedjieskrywers en sangers kom kuier in November by Die Blou Hond. Maak jouself gereed vir ...
27/08/2026

Een van SA se mees bekroonde liedjieskrywers en sangers kom kuier in November by Die Blou Hond.

Maak jouself gereed vir 'n middag van kuier en samesyn wanneer Rudi Claase op Saterdag 7 November by ons kom draai.

Kry jou kaartjies nou by https://bit.ly/BHRudiClaase

Get ready to turn it up! Gareth James is bringing his Smokie & CCR Tribute Show to Die Blou Hond on Friday, 4 September!...
26/08/2026

Get ready to turn it up!

Gareth James is bringing his Smokie & CCR Tribute Show to Die Blou Hond on Friday, 4 September!

Expect all the classic hits, sing-along favourites and that unmistakable feel-good rock ’n’ roll vibe.

One night. Two legendary sounds. One unforgettable show!

Click here to book now https://bit.ly/BHGarethJamesSmokieCCR

Die een, die enigste Liezel Pieters is terug vir die eerste keer in meer as 'n jaar! Wat 'n voorreg, en wat 'n SHOW vir ...
26/08/2026

Die een, die enigste Liezel Pieters is terug vir die eerste keer in meer as 'n jaar!

Wat 'n voorreg, en wat 'n SHOW vir ons om na uit te sien. Haar stem ken min perke en haar musiek is deel van die klankbaan van jou lewe.

Het jy al jou sitplek bespreek vir 10 Oktober? Kliek hier en kry jou kaartjies nou https://bit.ly/BHLiezelPieters

How Louw can you go? Die vraag is eerder "how late can you wait?"Ons is amper tjok-en-blok vol, so as jy een van die 10 ...
25/08/2026

How Louw can you go?

Die vraag is eerder "how late can you wait?"

Ons is amper tjok-en-blok vol, so as jy een van die 10 laaste kaartjies wil koop, sal jy NOU moet spring!

Kry hulle hier en kom kuier saam met Magda en Erhard Louw op 16 September

https://bit.ly/BHMagdaErhard

RAAF is nie net ’n show nie - dis ’n hele party!Hierdie Vrydag by Die Blou Hond. Moenie uitmis nie!Koop nou jou kaartjie...
24/08/2026

RAAF is nie net ’n show nie - dis ’n hele party!

Hierdie Vrydag by Die Blou Hond. Moenie uitmis nie!

Koop nou jou kaartjies: https://bit.ly/BHRAAF

Address

5 Darlington Road
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Blou Hond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Blou Hond:

Shortcuts

Share