Quinzelle Kuns Klas

Quinzelle Kuns Klas Informele verf klas vir beginners. Geen vorige ondervinding is nodig nie. Kom geniet n oggend van kreatiwiteit. Ons gebruik 'n verwysing prent.

Dit word nie gekopieer nie. In die klas help ek jou stap vir stap.

Stunning waterverf Gesiggies geverf!!!!
16/06/2026

Stunning waterverf Gesiggies geverf!!!!

Quinzelle Kuns KlasInformele verf klas vir beginners.Donderdag 23 Julie  olieverf klas vanaf 9:00-12:00.Geen vorige onde...
15/06/2026

Quinzelle Kuns Klas
Informele verf klas vir beginners.
Donderdag 23 Julie olieverf klas vanaf 9:00-12:00.
Geen vorige ondervinding is nodig nie.
Bespreek en kom geniet n oggend van kreatiwiteit. R270 as jy jou eie kuns materiaal gebruik of R500 as ek alles voorsien. Hierdie is 'n verwysing prent en word net gebruik as inspirasie. Dit word nie gekopieer nie. In die klas help ek jou stap vir stap. Dit sluit in die teken en verf. Ek moedig jou aan om dit jou eie unieke skildery te maak wat jy trots op kan wees as jou eie. Die prent wat ons gebruik was oor die internet gekry.
Laat n boodskap of Whatsapp (082 927 1918) of n e-pos ([email protected]). Maak seker jy bespreek.
1384 Collins laan Waverley

Sukkel jy om kleure te meng?Hier is die perfekte klas vir beginners, of vir kunstenaars wat hul kennis wil opknap. Leer ...
15/06/2026

Sukkel jy om kleure te meng?
Hier is die perfekte klas vir beginners, of vir kunstenaars wat hul kennis wil opknap. Leer hoe om helder, ryk en intense kleure suksesvol te meng en ontdek die geheim agter effektiewe kleurgebruik.
Kleurmengsels is een van die belangrikste grondbeginsels van skilderkuns en vorm die fondament vir suksesvolle skilderye. Met die regte kennis en tegnieke kan jy meer selfvertroue ontwikkel en jou kunswerke na 'n hoër vlak neem.
Sluit aan by Quinzelle Kuns Klas en bemeester die kuns van kleurmengsels! 🎨✨
Vir meer inligting of om te bespreek, kontak Quinzelle. 0829271918

Quinzelle Kuns KlasInformele verf klas vir beginners.Dinsdag 21 Julie  waterverf klas vanaf 9:00-12:00.Geen vorige onder...
15/06/2026

Quinzelle Kuns Klas
Informele verf klas vir beginners.
Dinsdag 21 Julie waterverf klas vanaf 9:00-12:00.
Geen vorige ondervinding is nodig nie.
Bespreek en kom geniet n oggend van kreatiwiteit. R270 as jy jou eie kuns materiaal gebruik of R500 as ek alles voorsien. Hierdie is 'n verwysing prent en word net gebruik as inspirasie. Dit word nie gekopieer nie. In die klas help ek jou stap vir stap. Dit sluit in die teken en verf. Ek moedig jou aan om dit jou eie unieke skildery te maak wat jy trots op kan wees as jou eie. Die prent wat ons gebruik was oor die internet gekry.
Laat n boodskap of Whatsapp (082 927 1918) of n e-pos ([email protected]). Maak seker jy bespreek.
1384 Collins laan Waverley

Pragtige waterverf Jakaranda Bome
13/06/2026

Pragtige waterverf Jakaranda Bome

Almal se Kosmos landskap in olieverf lyk so mooi. En elkeen so uniek.
12/06/2026

Almal se Kosmos landskap in olieverf lyk so mooi. En elkeen so uniek.

Hierdie waterverf archway het amazing geskilder. Almal sin lyk so uniek en so mooi.
09/06/2026

Hierdie waterverf archway het amazing geskilder. Almal sin lyk so uniek en so mooi.

06/06/2026

Quinzelle Kuns Klas
Informele verf klas vir beginners.
Donderdag 18 Junie olieverf klas vanaf 9:00-12:00.
Geen vorige ondervinding is nodig nie.
Bespreek en kom geniet n oggend van kreatiwiteit. R270 as jy jou eie kuns materiaal gebruik of R500 as ek alles voorsien. Hierdie is 'n verwysing prent en word net gebruik as inspirasie. Dit word nie gekopieer nie. In die klas help ek jou stap vir stap. Dit sluit in die teken en verf. Ek moedig jou aan om dit jou eie unieke skildery te maak wat jy trots op kan wees as jou eie. Die prent wat ons gebruik was oor die internet gekry.
Laat n boodskap of Whatsapp (082 927 1918) of n e-pos ([email protected]). Maak seker jy bespreek.
1384 Collins laan Waverley

Kyk al ons pragtige olieverf jakaranda bome.
06/06/2026

Kyk al ons pragtige olieverf jakaranda bome.

Address

1384 Collins Avenue
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27829271918

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quinzelle Kuns Klas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Quinzelle Kuns Klas:

Share