09/06/2026
Twee kunstenaars wat jy dadelik wil bespreek.π€©
Daar is sekere kunstenaars wat songs vrystel.
En dan is daar kunstenaars wat momentum bou.
Met splinternuwe vrystellings wat pas op 5 Junie verskyn het, is Skemer en PC Vermaak twee name wat tans al hoe meer aandag trek β en indien jy jou venue, fees of event se entertainment beplan, behoort hulle beslis op jou radar te wees.
π₯ Skemer β "Rigting"
βn Opregte, herkenbare lied oor liefde, vertroue en saam vorentoe beweeg. Dis presies die soort musiek waarmee gehore connect.
π₯ PC Vermaak β "Blom"
βn Groot saam-sing treffer met energie, gevoel en βn refrein wat gemaak is vir feeste, kuierplekke en dansvloere.
Beide kunstenaars bring vars musiek, sterk momentum en live vertonings wat mense betrek van die eerste noot af.
Wil jy iets nuuts na jou venue of event bring? Ons bied ook pakket-opsies aan om Skemer en PC Vermaak saam te bespreek.
Stuur jou datum en venue, dan stuur ek beskikbaarheid.
Ek sien uit daarna om van jou te hoor
Groete,
Vaughn van Wyk
[email protected]