Splash Paint Nights

Splash Paint Nights Sip, paint, create. Come join us for fun paint nights for team building or social get-togethers! No painting experience required and all supplies provided.

Kom verf 'n skildery saam met jou kind, en ons hou piekniek tussendeur. Alle materiaal is ingesluit. Bring net jou piekn...
14/08/2018

Kom verf 'n skildery saam met jou kind, en ons hou piekniek tussendeur.

Alle materiaal is ingesluit. Bring net jou piekniekmandjie en 'n kombers en kom geniet 'n verfoggend! Koffie en tee word voorsien.

Prys is R400 per ma-en-kind. Sou jy nog kinders wil saambring, is dit R85 per kind.

Rsvp asseblief teen 1 September om jou plek te boek

What a great idea this was as a mothersday gift...
15/06/2018

What a great idea this was as a mothersday gift...

Dit was so  lekker om hierdie groep hier te hê :)
17/03/2018

Dit was so lekker om hierdie groep hier te hê :)

Daar sal van September af elke 2de Donderdagaand ñ verfaand gehou word. Bespreek as jy een van die kaktusse wil kom verf...
11/09/2017

Daar sal van September af elke 2de Donderdagaand ñ verfaand gehou word. Bespreek as jy een van die kaktusse wil kom verf, die komende Donderdag 14 September. Tyd is van 18:00 - 21::00. Prys is R280p.p Wyn en ligte versnapperings ingesluit.

Die kinders by dié week se klas, was net so kleurvol soos hulle jellievisse.  Ek het dit baie geniet om julle hier te hê
22/07/2017

Die kinders by dié week se klas, was net so kleurvol soos hulle jellievisse. Ek het dit baie geniet om julle hier te hê

Vrydag middag verfdag. Was weer ñ lekker geleentheid! Dankie vir almal wat hier was :)
15/07/2017

Vrydag middag verfdag. Was weer ñ lekker geleentheid! Dankie vir almal wat hier was :)

'ñ Heerlike verf oggend sopas verby :)
10/06/2017

'ñ Heerlike verf oggend sopas verby :)

01/06/2017
Kyk net hoe mooi het almal se figure uit gekom!
09/05/2017

Kyk net hoe mooi het almal se figure uit gekom!

Dankie vir almal wat gister aand se Paint Night so lekker gemaak het. Almal se prente het lieflik uit gekom.
03/05/2017

Dankie vir almal wat gister aand se Paint Night so lekker gemaak het. Almal se prente het lieflik uit gekom.

Address

Pretoria
0086

Opening Hours

Monday 18:00 - 21:00
Tuesday 18:00 - 21:00
Thursday 18:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splash Paint Nights posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share