Kunsklasse in die Moot

Kunsklasse in die Moot Kunsklasse aangebied & Kunswerke te koop deur 3'Kie (Driekie Fourie)

Joanita Deridder het hierdie vandag by die kunsklasse klaar gemaak! So pragtig 🌹❀️🌹
30/10/2025

Joanita Deridder het hierdie vandag by die kunsklasse klaar gemaak! So pragtig 🌹❀️🌹

Kunsklasse - olieverf - word elke Woensdag vanaf 13:00 tot 15:00 aangebied. Bespreek gerus 0837798082
14/05/2025

Kunsklasse - olieverf - word elke Woensdag vanaf 13:00 tot 15:00 aangebied. Bespreek gerus 0837798082

How to paint realistic clouds. FB photo
16/04/2025

How to paint realistic clouds. FB photo

04/02/2025
There is a clue in this pic, from a FB group, regarding my artistic way forward...
31/12/2024

There is a clue in this pic, from a FB group, regarding my artistic way forward...

"'n Rusplek vir my gemoed"3'kie30cm x 40cmOlieverf op doekDriekie Fourie
12/12/2024

"'n Rusplek vir my gemoed"
3'kie
30cm x 40cm
Olieverf op doek
Driekie Fourie

Ha'lo, anyone out there!... If you have been wondering what I would adore for a Festive Season Gift...thΓ­s T-shirt is on...
12/12/2024

Ha'lo, anyone out there!... If you have been wondering what I would adore for a Festive Season Gift...thΓ­s T-shirt is on top of my list...
🀣🀣🀣🀣

"Poppy Fields" - vrolike blommetjies vlinder in Vlaandere πŸ¦‹
29/11/2024

"Poppy Fields" - vrolike blommetjies vlinder in Vlaandere πŸ¦‹

"My happy place"Olie op doek, vandag klaar gemaak.
07/11/2024

"My happy place"
Olie op doek, vandag klaar gemaak.

Juanita het vandag haar skilderytjie by die klas voltooi, haar eerste werk πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘
31/10/2024

Juanita het vandag haar skilderytjie by die klas voltooi, haar eerste werk πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘

Vandag leer die outjies en die vroutjies om hierdie skildery te doen...soos gewoonlik word hulle nie geleer om te "copy ...
17/10/2024

Vandag leer die outjies en die vroutjies om hierdie skildery te doen...soos gewoonlik word hulle nie geleer om te "copy & paste" nie maar om hulle eie weergawe te doen van die verwysingsfoto.

Address

862a 15th Avenue, Wonderboom South
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunsklasse in die Moot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kunsklasse in die Moot:

Share