Droomland

Droomland In die mooi weer van Pretoria slaan die Droomlandspan 'n klein fees op. Vlaggies, mense op die gras, musiek en 'n dagdroom van vrede.

Pretoria! 12 Weke! ☀️
05/09/2026

Pretoria! 12 Weke! ☀️

Hier word ons weer dromers onder die son! ☀️
04/09/2026

Hier word ons weer dromers onder die son! ☀️

Vasgevang in ń droom ☀️
25/08/2026

Vasgevang in ń droom ☀️

DROOMLAND is terug ☀️Onder die bome. Onder die vlaggies. Duisende siele aan die dans, droom en drink. Meer musiek. Meer ...
24/08/2026

DROOMLAND is terug ☀️

Onder die bome. Onder die vlaggies. Duisende siele aan die dans, droom en drink.

Meer musiek. Meer mense. Meer plekke om weg te raak.
En natuurlik, ’n groter goue rivier van laatmiddag-bier.
Droomland is nie net ’n fees nie.
Dis die plek wat in jou neurie lank nadat die laaste noot gespeel het. Dis nuwe vriende, nuwe songs en nuwe dinge om te onthou.

Onder die vlaggies. Onder die bome. Onder die invloed.

Een vir die boeke! ☀️
24/06/2026

Een vir die boeke! ☀️

Klink soos nog een!?
17/06/2026

Klink soos nog een!?

☀️☀️☀️
10/06/2026

☀️☀️☀️

Ons eie alternatiewe wêreld 💛
13/05/2026

Ons eie alternatiewe wêreld 💛

Hey Sonneblom!
06/05/2026

Hey Sonneblom!

Musiek vir die siel!
29/04/2026

Musiek vir die siel!

Address

Pretoria National Botanical Gardens
Pretoria
0184

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Droomland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Droomland:

Shortcuts

Share