04/11/2024
Hallo julle!!!!
Hierdie is n BAIE oulike funksie om by te woon!!!! Ons gaan n lekker intieme makeup les aanbied wat jou sal help met alle daagse looks te doen op jou eie gesig! Dit is nie net n makeup klas nie maar n inspirational klas waar ons as vroue jou bietjie help en raad gee om jou self vertroue rondom jou voorkoms te lift en net lekker oor jou self te voel!
Kom join ons! Stuur vir my n whatsapp as jy belangstel! Jy kan n vriendin saam bring of jou dogter dit maak nie saak! Daar is ook oulike goodies in jou geskenk pakkie en dit sluit n drankie en n lekker snackie in!