Eric Barnard Meubels - Die Familiebesigheid wat omgee.

Eric Barnard Meubels - Die Familiebesigheid wat omgee. Ons is 'n familie gedrewe besigheid sedert 1974 www.ericbarnard.co.za. Integriteit!
(2518)

02/09/2026

Deel 1.

Ons het n wenner wat die Rest Assured Azure promosie bed aangekoop het.Promosie was aangebied van Junie tot einde Augustus.

Geluk Mnr J Booysen

Groot besparings op al ons Cloud Nine en Rest Assured beddens vir die maand van September.Vir navrae skakel of stuur n w...
01/09/2026

Groot besparings op al ons Cloud Nine en Rest Assured beddens vir die maand van September.

Vir navrae skakel of stuur n whatsapp en ons help graag.

🚀 Alles onder een dak in Waverley! 🚀Op soek na topgehalte meubels én professionele taktiese toerusting? By Codonialaan 7...
31/08/2026

🚀 Alles onder een dak in Waverley! 🚀Op soek na topgehalte meubels én professionele taktiese toerusting? By Codonialaan 739 kry jy die beste van albei wêrelde!

🛏️ Eric Barnard Meubels:Spesialis Slaapsentrum (Sealy, Cloud Nine, Rest Assured)Luukse sitkamerstelle en recliners (insluitend La-Z-Boy)Die familiebesigheid wat werklik omgee!

🔫 Brothers Arms:Jou betroubare taktiese en buitelewebestemming"United we stand, divided we fall"Kundige advies en uitstekende diens.

📍 Besoek ons vandag: Codonialaan 739, Waverley📞 Skakel ons: 012 333 9899

26/08/2026

Direk van die fabriek af.

Nuut by ons vertoonlokaal.
Kies jou eie materiaal of leer.

Besoek ons gerus of skakel ons.

Die Familiebesighied wat omgee.

Vandag het daar sommer ’n knop in my keel gesit en ’n paar trane in my oë gekry. MAAR MIN HAHAHA COWBOYS DONT CRYTerwyl ...
25/08/2026

Vandag het daar sommer ’n knop in my keel gesit en ’n paar trane in my oë gekry. MAAR MIN HAHAHA COWBOYS DONT CRY

Terwyl ek en my broer die kantoor regpak, kom ons op ’n lêer af wat al vir jare onder die stof lê. Binne-in is foto’s en advertensies van 1974 — die jaar toe my Oupa Eric die besigheid begin het. Nie lank daarna nie het my Pa, Marius, die besigheid oorgeneem en sy eie hoofstuk begin skryf.

En nou, 52 jaar later, staan ek en my broer hier as die 3de generasie Barnards wat probeer om hierdie legacy voort te sit.

Mens besef eers regtig hoe groot die skoene is wat ons moet volstaan wanneer jy na daardie ou foto’s kyk. Oupa en Ouma is nie meer hier nie, en Pa/Ma word ook ouer. Tyd staan vir niemand stil nie.

Dit laat mens wonder: Waar sal die tyd ons heen vat?

Ons twee boeties het nou ook ons eie kinders. En as Vader dit so beskik, hoop ons dat daar eendag ’n 4de generasie Barnard sal wees wat hierdie pad verder stap.

Dit gaan nie net oor ’n besigheid nie. Dit gaan oor familie. Oor harde werk. Oor waardes. Oor alles wat oor jare opgebou is en wat aan ons toevertrou is.

Ons is trots op waar ons vandaan kom, dankbaar vir wat Oupa en Pa opgebou het, en ons sal ons bes probeer om die naam Barnard en die legacy wat daarmee saamgaan, hoog te hou. Oooh ja Ouma en Ma en ons broers se vrouens ook.

52 jaar later… en die storie gaan nog aan.

Die familiebesigheid wat omgee.
012 333 9899

18/08/2026

Voorraad dadelik beskikbaar.

Wat kies jy.

Ontspan in styl in die gerief van jou eie huis.

Navrae skakel of stuur n whatsapp.

Die Familiebesigheid wat omgee.

Goeie nag rus is belangrik.Kom besoek ons vertoonlokaal en kom sien ons groot verskeideheid beddens.  Nine  Assured Navr...
17/08/2026

Goeie nag rus is belangrik.

Kom besoek ons vertoonlokaal en kom sien ons groot verskeideheid beddens.

Nine
Assured


Navrae:
Skakel of stuur n whatsapp.

Die Familiebesigheid wat omgee.

Moet nie die Rest Assured  promosie misloop nie.Nog net 2 weke oor voor die trekking is.Skakel ons of stuur n whatsapp.
14/08/2026

Moet nie die Rest Assured promosie misloop nie.

Nog net 2 weke oor voor die trekking is.

Skakel ons of stuur n whatsapp.

13/08/2026

Terug in voorraad.

Skakel of stuur n whatsapp en bring die nostalgia terug in jou woning.

012 333 9899
Whatsapp:0826839595

Nuut.Patio meubels.verskeidenheid kleure.Navrae skakel of stuur n whatsapp
12/08/2026

Nuut.

Patio meubels.
verskeidenheid kleure.

Navrae skakel of stuur n whatsapp

Address

739 Codonia Avenue Waverley
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

0123339899

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eric Barnard Meubels - Die Familiebesigheid wat omgee. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Eric Barnard Meubels - Die Familiebesigheid wat omgee.:

Shortcuts

Share