Andeon Wes Moot Mark

Andeon Wes Moot Mark Vlooimark elke eerste Saterdag van die maand. Heerlike tuisgebak, handgemaakte produkte, Gazabella produkte, springkastele vir kinders en vele meer. :)

20/09/2016
20/09/2016

Familie vlooimark elke eerste Saterdag van die maand. Hou dop, die volgende een is op die 1ste Oktober.
Ons koördinate is soos volg;
-25,7173717, 28, 0881782 :)

22/08/2016

Kom geniet die dag saam met ons.
Daar is nog stalletjies beskikbaar teen R100 per stalletjie. Voorsien asseblief eie gazebo, tafel en stoele.
Alle handgemaakte produkte is welkom. (Arts & Crafts)
Daar is ook heerlike gebak, Gazabella produkte, gevriesde groente, handgemaakte juwele, springkastele vir kinders en nog vele meer.
Somer plante sal ook beskikbaar wees in 'n groot verskeidenheid.
Kontak Alida vir meer inligting of aanwysings by 083 723 0074.
:D

Address

2610 Van Der Hoff Road, Zandfontein
Pretoria
0083

Telephone

0837230074

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andeon Wes Moot Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share