Mask-a-Raid Productions

Mask-a-Raid Productions We produce/collaborate with artists for the purpose of entertaining and educating through theatre....

Hardloop jy uit idees om die jong klomp te vermaak die vakansie? Kom kuier saam Raponsie en red Fabel land uit die greep...
03/07/2023

Hardloop jy uit idees om die jong klomp te vermaak die vakansie? Kom kuier saam Raponsie en red Fabel land uit die greep van tegnologie! Besoek www.roodepoorttheatre.com of skakel 0861 670 670 om kaartjies te bespreek

https://www.roodepoorttheatre.com/raponsie-red-fabel-land/Die Julie winter vakansie het sopas warmer geraak. Kom kyk Rap...
06/06/2023

https://www.roodepoorttheatre.com/raponsie-red-fabel-land/

Die Julie winter vakansie het sopas warmer geraak. Kom kyk Raponsie red Fabel land by die Roodepoort teater 7-14 Julie

Roodepoort Teater en Mask-a-Raid produksies bied met trots aan Raponsie red Fabel Land in die winter skoolvakansie, vanaf 7 tot 14 Julie 2023 daagliks 11:00vm in die Roodpepoort Basement teater. Die talentvolle trio akteurs Marissa Claasen, Botha Enslin en Elizma Byleveldt vat jou op n avontuur reis...

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mask-a-Raid Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share