16/10/2026
ππΏπ¦ STAAN STERK IN AFRIKAANS TREK βN NUWE BAADJIE AAN! πΏπ¦π
Iets NUUT, VARS EN OPWINDEND is op pad! π₯
π
31 Oktober 2026
π Captainβs Island, Pretoria
π Cnr Garsfontein Road & Sinovich Dr, Grootfontein, Pretoria
πΆ Ons eerste GROOT vertoning in hierdie nuwe hoofstuk!
Kom vier saam met ons die liefde vir Afrikaanse musiek, kuier en lekker saamwees! β€οΈπ€
β¨ INGANG IS GRATIS! β¨
Bring jou familie, vriende en almal wat van goeie Afrikaanse musiek hou!
π¨βπ©βπ§ Kinders is welkom!
πΎ Troeteldiere is ook welkom!
π Vir meer inligting:
083 308 9669
Maak βn merkie op jou kalender en kom kuier saam met ons! πΆπ₯
Staan Sterk in Afrikaans β βn nuwe baadjie, dieselfde passie! πΏπ¦β€οΈ
Kunstenaar Ondersteuningsblad
Pretoria FM
Bosveld Stereo - 107.5 FM
Staan Sterk In Afrikaans
DNA Musiek