RR Crafty Creations

RR Crafty Creations Original, handmade items. Various mediums. Prices on request. Everything made on order. I courier countrywide and courier costs for the buyer's account.

Hope you enjoy this page
♥♥♥

01/01/2023

En so begin die nuwe jaar sommer op 'n hartseer noot 😢 maar happy new year vir almal. Mag 2023 great wees vir almal!

Ek het hierdie prent van die cute kerkie ingekleur en my suster Kobie het dit toe gemosaic. Is dit nie net oulik nie?
12/04/2021

Ek het hierdie prent van die cute kerkie ingekleur en my suster Kobie het dit toe gemosaic. Is dit nie net oulik nie?

Projekkies wat ek Desember 2019 aangepak het en wat nou in die Kaap by die sussies bly
12/04/2021

Projekkies wat ek Desember 2019 aangepak het en wat nou in die Kaap by die sussies bly

12/04/2021
A few creations
03/04/2021

A few creations

Ou bedside table n nuwe baadjie aangetrek
14/11/2020

Ou bedside table n nuwe baadjie aangetrek

Klippies geverf vir vriendinne 💟
30/07/2020

Klippies geverf vir vriendinne 💟

Torso wat ek gemaak het na 'n kunsklassie eendag!
23/07/2020

Torso wat ek gemaak het na 'n kunsklassie eendag!

My suster Kobie  maak hierdie oulike VW pencil holders en book stands op bestelling. Kontak haar by 083 391 6973
23/07/2020

My suster Kobie maak hierdie oulike VW pencil holders en book stands op bestelling. Kontak haar by 083 391 6973

My en Elsabe se naweek hoenders - uit sement gemaak!!
23/07/2020

My en Elsabe se naweek hoenders - uit sement gemaak!!

My klippe village vandag gemaak - (maar ek verf al die hele week kliphuisies). Dankie Kobie van der Merwe en Elsabe van ...
09/05/2020

My klippe village vandag gemaak - (maar ek verf al die hele week kliphuisies). Dankie Kobie van der Merwe en Elsabe van der Merwe vir julle hulp.

Address

5de Laan
Pretoria
0184

Telephone

+27829204666

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RR Crafty Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to RR Crafty Creations:

Share

Category