Bos Boogie Music Festival

Bos Boogie Music Festival Bos Boogie Festival aims to give you that awesome outdoors music festival experience right here in Pretoria. Food stalls and bars available.
(1)

This year the festival grounds moved even closer to town and will be at Die Eiland venue just of Zambesi Drive (East of the N1) 28, 29, 30 August Bring your tent, Caravan or bush camper for a camp or come only for the day. You can also bring your own drinks if you like. But own drinks are not allowed at the stage area...

Sondag musiek vertoning by Padlangs Restaurant & Bar! 🎸✨Kom ontspan hierdie naweek saam met ons en geniet 'n regstreekse...
01/09/2026

Sondag musiek vertoning by Padlangs Restaurant & Bar! 🎸✨

Kom ontspan hierdie naweek saam met ons en geniet 'n regstreekse vertoning deur Bacchus Nel.

πŸ“… Datum: Sondag, 6 September
⏰ Tyd: 12:30
🎟️ Toegang: Gratis ingang
πŸ“ž Besprekings: 010 500 5301

Aangebied deur Bosbaas. Bespreek jou tafel vroegtydig om jou plek te verseker!

01/09/2026

GEEN GENADE! πŸ‰πŸ”₯

Bring jou Bok-gees en kom kyk hoe die Springbokke en All Blacks dit uitspook op die groot skerms by Padlangs Bok Park!

πŸ“… Saterdag, 5 September
⏰ Deure open: 15:00 (Opwarm met ons DJ, lekker kos & biertuin)
πŸ‰ Bokke vs All Blacks: 17:40
🎢 Regstreekse Musiek: Smoke & Honey (17:40 / na die wedstryd)

Verwag live musiek, drinks specials, fantastiese pryse, en 'n onverbeterlike biertuin-atmosfeer. BOKPARK SOOS NOOIT TEVORE! 🟒

29/08/2026

Ahaaa. It's sad if we know you can't be here with us. But lekke werk there in Kenya. Bos Boogie will miss you.

So hier is die final line-up vir volgende naweek. Die poppe gaan dans dans dans en die tekkies gaan brand. Kry jou kaart...
20/08/2026

So hier is die final line-up vir volgende naweek. Die poppe gaan dans dans dans en die tekkies gaan brand. Kry jou kaartjie voor dit te laat is by
https://amfi.click

13/08/2026

Droomsindroom join ons die jaar met hulle lekke tunes. Die jaar by Die Eiland Pub & Grill. Beter gelee, meer koelte bome, twee bars, beter geriewe, baie kamp plek en naby die N1. Die line-up is lekke en die Saterdag tickets is slegs R350. Kaartjies beskikbaar by https://amfi.click/ Vrydag en Sondag is verniet. Naweek kamp en show tickets slegs R550.

06/08/2026
Dames & Tjommies! πŸ’ƒOns is so geΓ«erd om ons 𝐏𝐀𝐃𝐋𝐀𝐍𝐆𝐒 𝐑𝐄𝐒𝐓𝐀𝐔𝐑𝐀𝐍𝐓 "𝐏𝐨𝐩 𝐔𝐩 𝐏𝐚𝐫𝐭𝐲" π‹πˆππ„-𝐔𝐏 vir 9 Augustus β€” Nasionale Vroueda...
06/08/2026

Dames & Tjommies! πŸ’ƒ
Ons is so geΓ«erd om ons 𝐏𝐀𝐃𝐋𝐀𝐍𝐆𝐒 𝐑𝐄𝐒𝐓𝐀𝐔𝐑𝐀𝐍𝐓 "𝐏𝐨𝐩 𝐔𝐩 𝐏𝐚𝐫𝐭𝐲" π‹πˆππ„-𝐔𝐏 vir 9 Augustus β€” Nasionale Vrouedag β€” bekend te maak!

Galpalooza 2026 – GRATIS POP-UP PARTY – Padlangs, PTA – So 9 Aug

Vanjaar maak ons 'n Suid-Afrikaanse "Take Over" en werk ons kragte saam met plekke regoor SA wat regdeur die jaar vroue-sangers en bands ondersteun! 🀘

So, sonder enige verdere gesukkel, hier is ons Padlangs Restaurant & Bar line-up! πŸ’ƒπŸΌ
β€’ 13h00 RFKI
β€’ 14h00 Hoot 'n Anny
β€’ 15h00 Mari Maraai

Hierdie is 'n gratis vertoning! πŸ’ƒπŸΌ

Bespreek jou tafel vandag nog deur ons te skakel by 010 500 5301, of stuur vir ons 'n DM op Instagram of Facebook. πŸ’ƒπŸΌ

Aangedryf deur Rockford Media πŸš€

Die Bos Boogie gees loop hoog. Die jaar by Die Eiland Pub & Grill. Beter gelee, meer koelte bome, twee bars, beter gerie...
03/08/2026

Die Bos Boogie gees loop hoog. Die jaar by Die Eiland Pub & Grill. Beter gelee, meer koelte bome, twee bars, beter geriewe, baie kamp plek en naby die N1. Die line-up is lekke en die Saterdag tickets is slegs R350. Kaartjies beskikbaar by https://amfi.click/ Vrydag en Sondag is verniet. Naweek kamp en show tickets slegs R550.

🎸 SONDAGMIDDAG LIVE MUSIEK BY PADLANGS! 🎢Sluit jou naweek op die regte manier af! Kom geniet 'n lekker Sondagmiddag saam...
30/07/2026

🎸 SONDAGMIDDAG LIVE MUSIEK BY PADLANGS! 🎢

Sluit jou naweek op die regte manier af! Kom geniet 'n lekker Sondagmiddag saam met ons en Basson Laas op 2 Augustus vanaf 12:00.

Bring die familie, kry vir jou 'n koue en heerlike kos, en ontspan met goeie musiek!
β€’ πŸ“… Datum: Sondag, 2 Augustus
β€’ ⏰ Tyd: 12:00
β€’ πŸ“ Plek: Padlangs Restaurant & Bar
β€’ 🎸 Kunstenaar: Basson Laas (Aangebied deur Bos Boogie)

Moenie uitmis nie – kom kuier lekker saam met ons! 🍻πŸ₯©βœ¨

🎢 Live Musiek Saterdag by Padlangs! 🎸Moenie hierdie Saterdag, 1 Augustus, vir Dylan Tori misloop nie! Die vertoning afsk...
30/07/2026

🎢 Live Musiek Saterdag by Padlangs! 🎸

Moenie hierdie Saterdag, 1 Augustus, vir Dylan Tori misloop nie! Die vertoning afskop om 18:00 en ingang is gratis!

Kom geniet goeie kos, yskoue drankies en uitstekende musiek.

πŸ“ž Bespreek jou tafel nou: 010 500 5301
πŸ“ Derdepark Sentrum, Sefako Makgato Drive, Derdepoort

Address

301 Moepel Street, Derdepoort
Pretoria
0039

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bos Boogie Music Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bos Boogie Music Festival:

Share