Jireh Art Studio

Jireh Art Studio Jireh: uitgespreek Jai-Rah
Ons is geskep om te skep. Jireh art studio bied kunsklasse vir volwassenes sowel as kinders.
(1)

Ons werk in verskeie meduims soos olie, akriel, sagte pastelle, Oliepastelle, Ink en nog vele meer.

I kwartaal 2 bekyk Ons dinge bietjie uit 'n ander perspetief. Van naby, bo en onder. Dis groot pret
01/06/2026

I kwartaal 2 bekyk Ons dinge bietjie uit 'n ander perspetief. Van naby, bo en onder. Dis groot pret

Kyk hoe pragtig en realisties. Ons werk in impasto.
12/03/2026

Kyk hoe pragtig en realisties. Ons werk in impasto.

Ons gee persoonlikheid aan als wat ons aanpak en leer hoe 'n gesigsuitdrukking 'n storie kan vertel.
12/03/2026

Ons gee persoonlikheid aan als wat ons aanpak en leer hoe 'n gesigsuitdrukking 'n storie kan vertel.

Ons leer van verskillende gesigsuitdrukkings en hoe om vriendelik in kwaai te verander, ernstig in verspot en wakker na ...
24/02/2026

Ons leer van verskillende gesigsuitdrukkings en hoe om vriendelik in kwaai te verander, ernstig in verspot en wakker na slaap. Wat 'n prettige week🥸 🤣

Welkom by die hartjie van Jireh Art studio. Dis hier waar al die creatiewe werk gebeur.
18/02/2026

Welkom by die hartjie van Jireh Art studio. Dis hier waar al die creatiewe werk gebeur.

Ons werk aan karakter ontwerp en selfs 'n Argurkie kry tonne persoonlikheid in die kreatiewe studente se hande!
17/02/2026

Ons werk aan karakter ontwerp en selfs 'n Argurkie kry tonne persoonlikheid in die kreatiewe studente se hande!

06/02/2026

By Jireh Art Studio leer ons kinders om werklik te kyk en te verstaan wat hulle sien — van proporsies en vorm tot skadu en kontras — sodat hulle met selfvertroue vaardighede kan ontwikkel waaruit natuurlike, egte kreatiwiteit vloei. # kunsklasse

My caricature, nogals oulik.
05/02/2026

My caricature, nogals oulik.

Ons het ons Sonbrille op en is reg vir die Kwartaal. Die Grondslagfase en Intersenfase se werk skitter met persoonlikhei...
05/02/2026

Ons het ons Sonbrille op en is reg vir die Kwartaal. Die Grondslagfase en Intersenfase se werk skitter met persoonlikheid dié kwartaal.

20/01/2026

Address

Die Wilgers
Pretoria
0184

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jireh Art Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Jireh Art Studio:

Share