Lig en Ritme Fees

Call Directions Website Contact the establishment

Lig en Ritme Fees Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lig en Ritme Fees, Festival, 51 Henry Avenue, Shere, Pretoria.

Die Lig & Ritme Fees is ’n jaarlikse hoogtepunt op Pretoria se kalender – ’n fees van musiek, gemeenskap, kreatiwiteit en hoop waarin ons die Here se Lig en Lewe vier.

13/10/2026

Die hele groot span organiseerders van die Lig en Ritme Fees was al vroeg vanoggend bymekaar om die finale reëlings vir die groot dag - DINSDAG 3 NOVEMBER - te tref.

Ons is baie opgewonde!!

Koop jou kaartjies vandag as jy nog nie het nie:
https://qkt.io/2LzcFP

Dit vind - die dag voor die verkiesing - op Laerskool Tygerpoort se sportvelde plaas.

Sien jou daar!
www.ligenritme.co.za

GROOTfm 90.5

Oe, ons is opgewonde vir hierdie! 😆 Massa drumming by die Lig en Ritme fees van hierdie jaar.
12/10/2026

Oe, ons is opgewonde vir hierdie! 😆 Massa drumming by die Lig en Ritme fees van hierdie jaar.

12/10/2026

Ons MC is niemand anders as die oulike Jennifer Myburgh nie! Jennifer Myburgh

Die fees gaan lékkér wees! 🔥

Elvis Blue | op die Lig en Ritme verhoog | 3 Nov 2026Elvis Blue Saxby Twins | op die Lig en Ritme verhoog | 3 Nov 2026Sa...
09/10/2026

Elvis Blue | op die Lig en Ritme verhoog | 3 Nov 2026
Elvis Blue

Saxby Twins | op die Lig en Ritme verhoog | 3 Nov 2026
SaxbyTwins

Arno Jordaan | op die Lig en Ritme verhoog | 3 Nov 2026
arnojordaan

09/10/2026

🕵️‍♂️👀 Skattejag dinge...

Jy weet wat jy moet doen... Koop vándág jou kaartjies!
05/10/2026

Jy weet wat jy moet doen...
Koop vándág jou kaartjies!

Skoolvakansie en skattejag loop saam soos rugby en braaivleis 😋Die Lig en Ritme skattejag (2.0) is weer oop! Daar is 4 b...
27/09/2026

Skoolvakansie en skattejag loop saam soos rugby en braaivleis 😋
Die Lig en Ritme skattejag (2.0) is weer oop! Daar is 4 bakens in ons omgewing geplaas vir jou om te vind!

P.s. Jy hoef slegs twee bakens te vind en op die app te merk om amptelik vir die kompetisie in te skryf. Daar is weer baie lekker pryse op die spel!

Die Lig en Ritme Fees vind plaas op 3 Nov 2026 - jaa, dit is 'n Dinsdag 😉 en nee, jy hoef nie Woensdag te werk nie...🗳️🇿...
16/09/2026

Die Lig en Ritme Fees vind plaas op 3 Nov 2026 - jaa, dit is 'n Dinsdag 😉 en nee, jy hoef nie Woensdag te werk nie...🗳️🇿🇦

Gaan koop vandag jou kaartjies op Quicket of op ons webwerf. Link in ons bio 📌

P.S. Kaartjies gaan duurder by die hekke wees.

Address

51 Henry Avenue, Shere
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lig en Ritme Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lig en Ritme Fees:

Shortcuts

Share

Category