String Art by Marcha

String Art by Marcha String Art.

馃拑Al die mammas met dansende dogtertjies!馃暫Hoe mooi is dit dan nie!Whatsapp 060 371 9360 om jou dogtertjie of seuntjie se ...
29/11/2022

馃拑Al die mammas met dansende dogtertjies!

馃暫Hoe mooi is dit dan nie!

Whatsapp 060 371 9360 om jou dogtertjie of seuntjie se kamer bietjie op te kikker.

馃巺Ladies and Gents!馃ざ馃巹Yay or Nay for the wall tree? 馃巹It's Christmas in 47 Days.馃巹Are we doing trees?馃巹What about some Christ...
08/11/2022

馃巺Ladies and Gents!馃ざ

馃巹Yay or Nay for the wall tree?

馃巹It's Christmas in 47 Days.

馃巹Are we doing trees?

馃巹What about some Christmas Decor when there is no space for the tree?

馃巺馃ざ

*This is an image from pinterest and not my work.

Wollies!Hoe gaan dit met julle?Uiteindlik tyd gehad vir iets anders as werk馃檭Dis lekker as kliente terug kom vir 帽 3de ke...
08/08/2022

Wollies!

Hoe gaan dit met julle?

Uiteindlik tyd gehad vir iets anders as werk馃檭

Dis lekker as kliente terug kom vir 帽 3de keer.

Wol Liefde

01/07/2022
" Musiek is die taal van die hart, en net die Hart kan dit verstaan"Die kitaar met sy goue note is op die mark! 馃挋 Ongeve...
19/03/2022

" Musiek is die taal van die hart, en net die Hart kan dit verstaan"

Die kitaar met sy goue note is op die mark!

馃挋 Ongeveer 20鉃★笍 x 50猬囷笍 cm.

馃挋 R475 Postnet na Postnet ingesluit.

馃挋 Custom bestellings welkom.

馃挋 Whatsapp my op 061 371 9360

Lekker Langnaweek hou wollies!

Wol Liefde,
馃挋

Goeie M么re Wollies!Long time no see馃ぃEk het nie van julle vergeet nie, maar my besig is besig...Net so 帽 sneak peak van w...
02/03/2022

Goeie M么re Wollies!

Long time no see馃ぃ

Ek het nie van julle vergeet nie, maar my besig is besig...

Net so 帽 sneak peak van waarmee ek besig is.
Julle is ook welkom om my ander blad Kuns en Klei te gaan volg.

Wol Liefde馃挋
Marcha

Gese毛nde Kersfees almal!Wol Liefde.馃挋
25/12/2021

Gese毛nde Kersfees almal!

Wol Liefde.
馃挋

Goeie M么re Julle!Dis amper kersfees馃巺Tyd is maar min vir hout speel as jy voltyds werk, maar iemand wou 帽 geskenk gehad h...
21/12/2021

Goeie M么re Julle!

Dis amper kersfees馃巺

Tyd is maar min vir hout speel as jy voltyds werk, maar iemand wou 帽 geskenk gehad het.

Jammer oor die swak foto, maar dis elke keer net wanneer ek klaar is goor weer馃槀

馃挋

馃殰
22/11/2021

馃殰

Goeie M么re Almal!Dis maar still so tussen werk en lewe deur, ek het baie idees maar min tyd!Geniet November!Wol groete,馃挌
02/11/2021

Goeie M么re Almal!

Dis maar still so tussen werk en lewe deur, ek het baie idees maar min tyd!

Geniet November!
Wol groete,
馃挌

String Art kits for kids.Hoe voel ons daaroor?Is dit 帽 ding馃えEk het nie kinders nie, so insette word waardeer.Wol Liefde馃挌
13/10/2021

String Art kits for kids.

Hoe voel ons daaroor?
Is dit 帽 ding馃え

Ek het nie kinders nie, so insette word waardeer.

Wol Liefde
馃挌

Address

Pretoria

Telephone

+27613719360

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when String Art by Marcha posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category